WorksheetsFairview Primary Afrikaans Finale Eksamen: 2020 Begripstoets
Total questions: 15
Worksheet time: 36mins
Peter die jakkals, sien een oggend hoe ʼn kraai met ʼn stuk
kaas in sy bek wegvlieg en op ʼn hoë tak in ʼn boom gaan sit.
“Daardie stuk kaas wil ek hê,” dink die jakkals en stap na die
boom. “Goeiedag, meneer Kraai,” roep hy. “Hoe goed lyk jy nie vandag nie. Jou vere glinster en jou oë is so helder. Ek is seker jou stem is mooier en beter as al die ander voëls sʼn. Laat ek net een van jou liedjies hoor sodat ek jou die koning van die voëls kan noem.” Die kraai stoot sy bors trots uit en voel baie bly oor die jakkals se woorde.
Die kraai, wat eintlik nie baie goed kon sing nie, lig sy kop op en begin op sy heel beste stem. Maar die oomblik toe hy sy bek oopmaak, val die stuk kaas op die grond. Peter, die jakkals, gryp dit natuurlik onmiddellik en vreet dit op. “Dis genoeg,”sê hy. “Dit is al wat ek wou hê.” Hy kyk op na die kraai en sê: “In ruil vir die kaas gee ek jou ʼn stukkie advies vir die toekoms. Moenie vleiers vertrou nie.
Wat wou die jakkals gehad het?
Die jakkals was honger.
Die jakkals luister graag na die kraai se gekras.
Hy wou die kaas hê.
Hy wou vriende maak met die kraai.
Peter die jakkals, sien een oggend hoe ʼn kraai met ʼn stuk
kaas in sy bek wegvlieg en op ʼn hoë tak in ʼn boom gaan sit.
“Daardie stuk kaas wil ek hê,” dink die jakkals en stap na die
boom. “Goeiedag, meneer Kraai,” roep hy. “Hoe goed lyk jy nie vandag nie. Jou vere glinster en jou oë is so helder. Ek is seker jou stem is mooier en beter as al die ander voëls sʼn. Laat ek net een van jou liedjies hoor sodat ek jou die koning van die voëls kan noem.” Die kraai stoot sy bors trots uit en voel baie bly oor die jakkals se woorde.
Die kraai, wat eintlik nie baie goed kon sing nie, lig sy kop op en begin op sy heel beste stem. Maar die oomblik toe hy sy bek oopmaak, val die stuk kaas op die grond. Peter, die jakkals, gryp dit natuurlik onmiddellik en vreet dit op. “Dis genoeg,”sê hy. “Dit is al wat ek wou hê.” Hy kyk op na die kraai en sê: “In ruil vir die kaas gee ek jou ʼn stukkie advies vir die toekoms. Moenie vleiers vertrou nie.
Wat het die jakkals vir die kraai gevra om te doen ?
Hy was bly om die jakkals te sien.
Om te sing.
Hy wou graag vriende wees met die jakkals.
Hy het dit geniet om deur die jakkals geprys te word.
Peter die jakkals, sien een oggend hoe ʼn kraai met ʼn stuk
kaas in sy bek wegvlieg en op ʼn hoë tak in ʼn boom gaan sit.
“Daardie stuk kaas wil ek hê,” dink die jakkals en stap na die
boom. “Goeiedag, meneer Kraai,” roep hy. “Hoe goed lyk jy nie vandag nie. Jou vere glinster en jou oë is so helder. Ek is seker jou stem is mooier en beter as al die ander voëls sʼn. Laat ek net een van jou liedjies hoor sodat ek jou die koning van die voëls kan noem.” Die kraai stoot sy bors trots uit en voel baie bly oor die jakkals se woorde.
Die kraai, wat eintlik nie baie goed kon sing nie, lig sy kop op en begin op sy heel beste stem. Maar die oomblik toe hy sy bek oopmaak, val die stuk kaas op die grond. Peter, die jakkals, gryp dit natuurlik onmiddellik en vreet dit op. “Dis genoeg,”sê hy. “Dit is al wat ek wou hê.” Hy kyk op na die kraai en sê: “In ruil vir die kaas gee ek jou ʼn stukkie advies vir die toekoms. Moenie vleiers vertrou nie.
Sal jy sê jakkals is.........
mooi
skelm
vinnig
stadig

Wat beteken die woord ‘glinster’ in die volgende sin: “Jou vere glinster”? ( kies 2 )
dof
skitter
blink
Peter die jakkals, sien een oggend hoe ʼn kraai met ʼn stuk
kaas in sy bek wegvlieg en op ʼn hoë tak in ʼn boom gaan sit.
“Daardie stuk kaas wil ek hê,” dink die jakkals en stap na die
boom. “Goeiedag, meneer Kraai,” roep hy. “Hoe goed lyk jy nie vandag nie. Jou vere glinster en jou oë is so helder. Ek is seker jou stem is mooier en beter as al die ander voëls sʼn. Laat ek net een van jou liedjies hoor sodat ek jou die koning van die voëls kan noem.” Die kraai stoot sy bors trots uit en voel baie bly oor die jakkals se woorde.
Die kraai, wat eintlik nie baie goed kon sing nie, lig sy kop op en begin op sy heel beste stem. Maar die oomblik toe hy sy bek oopmaak, val die stuk kaas op die grond. Peter, die jakkals, gryp dit natuurlik onmiddellik en vreet dit op. “Dis genoeg,”sê hy. “Dit is al wat ek wou hê.” Hy kyk op na die kraai en sê: “In ruil vir die kaas gee ek jou ʼn stukkie advies vir die toekoms. Moenie vleiers vertrou nie.
Waarom het die kraai vir die jakkals begin sing?
Hy het vir die jakkals geskrik.
Hy wou hê dat die jakkals moes sê dat hy die koning van die voëls is.
Hy wou met die jakkals praat.
Peter die jakkals, sien een oggend hoe ʼn kraai met ʼn stuk
kaas in sy bek wegvlieg en op ʼn hoë tak in ʼn boom gaan sit.
“Daardie stuk kaas wil ek hê,” dink die jakkals en stap na die
boom. “Goeiedag, meneer Kraai,” roep hy. “Hoe goed lyk jy nie vandag nie. Jou vere glinster en jou oë is so helder. Ek is seker jou stem is mooier en beter as al die ander voëls sʼn. Laat ek net een van jou liedjies hoor sodat ek jou die koning van die voëls kan noem.” Die kraai stoot sy bors trots uit en voel baie bly oor die jakkals se woorde.
Die kraai, wat eintlik nie baie goed kon sing nie, lig sy kop op en begin op sy heel beste stem. Maar die oomblik toe hy sy bek oopmaak, val die stuk kaas op die grond. Peter, die jakkals, gryp dit natuurlik onmiddellik en vreet dit op. “Dis genoeg,”sê hy. “Dit is al wat ek wou hê.” Hy kyk op na die kraai en sê: “In ruil vir die kaas gee ek jou ʼn stukkie advies vir die toekoms. Moenie vleiers vertrou nie.
Kan kraai en jakkals familie wees?
Nee
Ja
Miskien
In ruil vir die kaas sal ek vir jou goeie ____________
gee.
kos
advies
hulp
Wat is die jakkals se naam ?
Peter
John
Pete
Paul
Wat sou jy sê is die beste titel vir die storie?
Die Jakkals en die Kraai
Die goeie Jakkals
Kraai en Jakkals raak vriende
Watter kleur is Kraai?
pienk
swart
bruin
Hoeveel karakters is in die storie?
een
twee
drie
vier
Peter die jakkals, sien een oggend hoe ʼn kraai met ʼn stuk
kaas in sy bek wegvlieg en op ʼn hoë tak in ʼn boom gaan sit.
“Daardie stuk kaas wil ek hê,” dink die jakkals en stap na die
boom. “Goeiedag, meneer Kraai,” roep hy. “Hoe goed lyk jy nie vandag nie. Jou vere glinster en jou oë is so helder. Ek is seker jou stem is mooier en beter as al die ander voëls sʼn. Laat ek net een van jou liedjies hoor sodat ek jou die koning van die voëls kan noem.” Die kraai stoot sy bors trots uit en voel baie bly oor die jakkals se woorde.
Die kraai, wat eintlik nie baie goed kon sing nie, lig sy kop op en begin op sy heel beste stem. Maar die oomblik toe hy sy bek oopmaak, val die stuk kaas op die grond. Peter, die jakkals, gryp dit natuurlik onmiddellik en vreet dit op. “Dis genoeg,”sê hy. “Dit is al wat ek wou hê.” Hy kyk op na die kraai en sê: “In ruil vir die kaas gee ek jou ʼn stukkie advies vir die toekoms. Moenie vleiers vertrou nie.
Kies die Afrikaanse woord vir Good Morning , in die storie.
Goeienaand
Hallo
Goeiedag
Totsiens

Watter woord is `n werkwoord in sinnetjie een?
stuk
Peter
kraai
sien
Kan jy ook sê `n mens het `n bek?
ja
nee
Wat beteken onmiddelik ?
later
nou
binnekort
gister