wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Toets Hersiening

Total questions: 25

Worksheet time: 13mins

Name
Class
Date
1.

Gee die meervoud van: hond

a)

honds

b)

honde

c)

hondde

d)

hondse

2.

Die meervoud van pa is...

a)

pas

b)

pa's

c)

pae

d)

paae

3.

Die meervoud van ballon is ...

a)

ballons

b)

ballonne

c)

ballone

d)

balonne

4.

Die meervoud van kos is ...

a)

kose

b)

koss

c)

kosse

d)

kos

5.

Een geskenk, maar baie ...

a)

geskenkse

b)

geskenkke

c)

geskenks

d)

geskenke

6.

Een oog, maar baie ...

a)

oogs

b)

ooë

c)

d)

ogs

7.

Die intensiewe vorm vir baie moeg is...

a)

doodmoeg

b)

spotmoeg

c)

pikmoeg

d)

wêreldmoeg

8.

Baie min is, ...

a)

spotmin

b)

doodmin

c)

bloedmin

d)

galmin

9.

Baie droog is ...

a)

papdroog

b)

bloeddroog

c)

spotdroog

d)

kurkdroog

10.

Die filmster is baie beroemd. Gee die intensiewe vorm.

a)

werêldberoemd

b)

wêreldberoemd

c)

wereldberoemd

d)

wëreldberoemd

11.

Die teenoorgestelde van toekoms is ...

a)

kort

b)

meer

c)

verlede

d)

onder

12.

Die teenoorgestelde van gesond is ...

a)

bo

b)

siek

c)

meer

d)

bo

13.

Die teenoorgestelde van eerste is ...

a)

verlede

b)

meer

c)

laaste

d)

kort

14.

Ons neem 'n ...

a)

foto

b)

fotograaf

c)

fotograwe

d)

foto's

15.

Die kinders is ...

a)

opwindend

b)

opgewonde

c)

opwindende

d)

opgewondste

16.

Die bal is ...

a)

om

b)

round

c)

oom

d)

rond

17.

Die kind ... haar ouma.

a)

hulp

b)

huulp

c)

heelp

d)

help

18.

Ek ... my werk.

a)

ken

b)

weet

c)

wet

d)

kennis

19.

(die kinders, langs die pad, sit, verveeld, om te wag vir die bus)

a)

Die kinders langs die pad verveeld sit om te wag vir die bus.

b)

Die kinders sit verveeld langs die pad om te wag vir die bus.

c)

Die kinders verveeld om te wag vir die bus sit langs die pad.

d)

Die kinders om te wag vir die bus sit verveeld langs die pad

20.

(gister, het, gestop, die motor, vinnig, om 'n ongeluk te voorkom)

a)

Gister het die motor om 'n ongeluk te voorkom vinnig gestop.

b)

Gister het die motor vinnig gestop om 'n ongeluk te voorkom.

c)

Gister gestop die motor vinnig om 'n ongeluk te voorkom het.

d)

Gister die motor het vinning gestop om 'n ongeluk te voorkom.

21.

Die graad ses het 'n motortjie. Gister...

a)

Gister het die graad ses 'n motortjie gehê.

b)

Gister die graad ses het 'n motortjie gehad.

c)

Gister het die graad ses 'n motortjie gehad.

d)

Gister sal die graad ses 'n motortjie gehad.

22.

Ek wil vinnig bestuur. Oormôre...

a)

Oormôre sal ek vinnig wil bestuur.

b)

Oormôre sal ek vinnig bestuur wil.

c)

Oormôre wou ek vinnig bestuur.

d)

Oormôre sal ek wil bestuur vinnig

23.

Hulle is baie moeg. Verlede week....

a)

Verlede week was hulle baie moeg.

b)

Verlede week sal hulle baie moeg is.

c)

Verlede week was baie moeg hulle.

d)

Verlede week het hulle baie moeg.

24.

Hulle bestuur die motor. Eergister...

a)

Eergister het hulle die motor gebestuur.

b)

Eergister hulle het die motor bestuur.

c)

Eergister het hulle die motor bestuur.

d)

Eergister sal hulle die motor bestuur.

25.

Almal sal die werk kan doen. Gister...

a)

Gister kon almal die werk doen.

b)

Gister sou almal die werk kon doen.

c)

Gister die werk sou kon almal doen.

d)

Gister almal sou die werk kon doen.