wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Mot & Die Spieël

Total questions: 20

Worksheet time: 3hrs 20mins

Name
Class
Date
1.

Die koning van die motte was...

a)

‘n lelike insek

b)

‘n lelike voël

c)

‘n pragtige skoenlapper

d)

‘n pragtige insek

2.

Hoekom het koning Mot uit die bos uit gevlieg? Wat het hy gesoek?

a)

Hy het vir 'n nuwe bos gesoek waar hy kan woon.

b)

Hy het vir klein motjies gesoek.

c)

Hy het na huise gesoek waar party van die klein motjies kan werk.

d)

Hy het vir 'n nuwe wyfie-mot gesoek.

3.

Hoekom het koning mot vinnig na 'n groot huis toe gevlieg?

a)

Daar was mense wat hom wou vang.

b)

Dit het begin reën en hy wou nie hê sy vlerke moet nat word nie.

c)

Hy het die kers in die huis gevolg.

d)

Hy was moeg en wou 'n bietjie rus.

4.

Waar het koning Mot by die huis ingevlieg?

a)

By die skoorsteen

b)

By die venster

c)

By die voordeur

d)

By die agterdeur

5.

Toe koning Mot teen die plafon gesit het...

a)

het dit lig geword.

b)

het dit pikdonker geword.

c)

het dit warm geword.          

d)

het dit dag geword.

6.

Waar was die spieël?

a)

In die kombuis

b)

In die sitkamer

c)

In die badkamer

d)

In die slaapkamer

7.

Skielik sien koning Mot...

a)

'n mens.               

b)

‘n kat.

c)

‘n kwaai hond.

d)

‘n ander pragtige mot.

8.

Hoe het die spieël gebreek?

a)

Die weerlig het die spieël getref.

b)

Iemand het die venster toegemaak.

c)

Iemand het die spieël met ‘n byl gekap.

d)

Die mot het teen die spieël vas gevlieg.

9.

Wat het gebeur toe die spieël breek?

a)

Koning Mot se weerkaatsing het verdwyn.

b)

Die ander mot het weggevlieg.

c)

Koning Mot se weerkaatsing het helderder geword.

d)

Die ander mot het doodgegaan.

10.

Het koning Mot regtig 'n ander mot gesien?

a)

Ek weet nie.

b)

Miskien.

c)

Nee, want dit was sy eie weerkaatsing.

d)

Ja, dit was 'n wyfie mot.

11.

Hoekom het koning Mot se weerkaatsing verdwyn?

a)

Die ander mot het geskrik en weggevlieg.

b)

Die spieël het gebreek, daarom kon koning Mot homself nie meer in die spieël sien nie.

c)

Koning Mot het weggevlieg.

d)

Iemand het die lig aangeskakel.

12.

Wat was die ligflits waarin die pragtige mot verdwyn het?

a)

Die lig van 'n kers.

b)

Die kamer se lig.

c)

Die lig van 'n flits.

d)

Die weerlig.

13.

Wat het koning Mot gedoen toe hy terug bos toe vlieg?

a)

Hy het in 'n boom sit en huil.

b)

Hy het kwaad geraak en op al die ander motte geskree.

c)

Hy het al die ander motte vir 'n spesiale vergadering bymekaar geroep.

d)

Hy het verdwyn.

14.

Het die motte ooit die pragtige mot gekry?

a)

Nee, want sy het nooit bestaan nie.

b)

Miskien sal hulle haar nog kry.

c)

Ja, hulle het haar in 'n kers gekry.

d)

Ek weet nie.

15.

Hoekom sal jy altyd motte rondom 'n lig kry, volgens die storie?

a)

Die motte wil warm word.

b)

Die motte soek die pragtige mot vir hulle koning.

c)

Die motte soek die lig om te sien waar hulle moet gaan.

d)

Die motte hou nie van die lig nie.

16.

Watter tipe storie is hierdie?

a)

'n Gedig

b)

'n Sprokie

c)

'n Boek

d)

'n Dialoog

17.

Hoekom vluglees 'n mens 'n storie?

a)

Om die storie beter te kan verstaan.

b)

Om vinniger as jou maats die storie klaar te kan lees.

c)

Om te kyk of jy van die storie sal hou en dit deeglik sal wil lees.

d)

Om ander mense so vinnig as moontlik van die storie te kan vertel.

18.

Kyk na paragraaf 1. Watter woord in paragraaf 1 beteken 'om iets goed en reg te doen'?

a)

goed

b)

deeglik

c)

sorg

d)

werk

19.

Kyk na die laaste paragraaf. Watter woord in die laaste paragraaf beteken 'om weg te raak'?

a)

soms

b)

altyd

c)

bestaan

d)

verdwyn

20.

Kyk na die laaste paragraaf. Watter woord in die laaste paragraaf is 'n antoniem vir die woord 'vind'?

a)

verdwyn

b)

sien

c)

soek

d)

vlieg