wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Toekomende Tyd Hersiening (Future tense)

Total questions: 18

Worksheet time: 45mins

Name
Class
Date
1.

Ek eet elke oggend ontbyt.

(a)  

2.

Ek trek 'n pragtige rok aan.

(a)  

3.

My niggie gaan volgende week skool toe.

(a)  

4.

Ek hang die wasgoed op.

(a)  

5.

Mia voel die spinnekop oor haar been hardloop.

a)

Mia sal die spinnekop oor haar bene hardloop voel.

b)

Mia sal die spinnekop oor haar bene voel hardloop.

6.

Ek hoor die reën op die huis se dak val.

a)

Ek sal hoor die reën op die huis se dak val.

b)

Ek sal die reën op die huis se dak val hoor.

c)

Ek sal die reën op die huis se dak hoor val.

7.

Jy moet elke dag jou tande borsel.

(a)  

8.

Ek kan venaand my kamer verf.

a)

Ek sal venaand my kamer kan verf.

b)

Ek sal venaand my kamer verf kan.

9.

Ons hond sien die kat oor die grasperk hardloop.

a)

Ons hond sal die kat sien oor die grasperk hardloop.

b)

Ons hond sal die kat oor die grasperk sien hardloop.

c)

Ons hond sal sien die kat oor die grasperk hardloop.

10.

Ek blaas die ballon op.

a)

Ek sal die ballon op blaas.

b)

Ek sal die ballon opblaas.

11.

Die leerder probeer (try) Afrikaans praat.

a)

Die leerder sal Afrikaans praat.

b)

Die leerder sal probeer Afrikaans praat.

c)

Die leerder sal Afrikaans probeer praat.

12.

Ons wil graag Japan toe gaan.

(a)  

13.

Ons mag nie sonder 'n masker loop nie.

(a)  

14.

Ek oefen hard om fiks te word.

(a)  

15.

Ek jaag by die trappe op.

(a)  

16.

Kinders is altyd moeg na skool.

(a)  

17.

Lisa het 'n nuwe maatjie se nommer.

(a)  

18.

Hy moet al sy huiswerk afhandel voordat hy kan swem.

(a)