NEW
Font size
Worksheetsń Besoek aan die wildtuin.
Total questions: 26
Worksheet time: 13mins
Ons het _____ ń rondawel gebly ( stayed).
in
op
Ons het die groot vyf ______ ( saw).
sien
gesien
My broer het foto’s _______( took).
neem
geneem
My kos en water _______ ( was) in my rugsak.
is
was
My suster het ______ die verkyker gekyk ( looked).
aan
in
met
Ons het ______ diere gesoek ( searched).
vir
na
My familie het in ń tent ______.
bly
gebly
Ek het my kamera _________.
het
gehad
Ons het baie diere _______.
gesien
sien
Die leeu het hard _______ ( roared)
gebrul
brul
Die luiperd het die bok ______ ( chased).
jaag
gejaag
Die olifantkalf ( calve) het oor die pad ______.
geloop
loop
My suster kon ( could) ver ( far) sien _____ die verkyker.
in
met
aan
Daar ______ baie meerkatte.
was
is
het
Die kameelperd het die blare ______.
gevreet
vreet
Die bokke het ____ ( fight).
bakly
baklei
Daar ( there) was ______ seekoeie in die watergat.
biae
baei
baie
Daar ( there) was ń groot olifant _____ die watergat.
in
langs
Ons ( we) het in ń tent _____.
slaaped
geslaap
Ons het in die wildvoertuig ______.
gery
ry
Ons was baie ____ ( excited).
opwonde
opgewonde
Die volstruis het kuikens ______.
gehet
gehad
Ek het ń oulike leeu ______ gesien.
velpie
welpie.
Daar was ń bobbejaan met groot _____.
tante
tande
Die seekoei het n groot _____ gehad.
mond
bek
Ons het die besoek ( visit) _____ ( enjoyed).
niet
geniet
