Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 4 TAAL

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Negatief: My familie eet.

a)

My familie nie eet nie.

b)

My familie eet nie.

2.

Negatief: Ek drink ń melkskommel.

a)

Ek nie drink ń melkskommel nie.

b)

Ek drink nie ń melkskommel nie.

3.

Verlede tyd: Ek eet ń roomys.

a)

Ek ń roomys het geëet.

b)

Ek het ń roomys eet.

c)

Ek het ń roomys geëet.

4.

Verlede tyd: Ouma brei ń serp.

a)

Ouma het ń serp gebrei.

b)

Ouma brei nie ń serp nie.

5.

Negatief: Ek is baie honger.

a)

Ek is baie honger nie.

b)

Ek nie is baie honger nie.

c)

Ek is nie baie honger nie.

6.

Verlede tyd: Die kos is lekker.

a)

Die kos het lekker.

b)

Die kos was lekker.

7.

Negatief: Ek is lief vir my familie.

a)

Ek nie is lief vir my familie nie.

b)

Ek nie lief vir my familie nie.

c)

Ek is nie lief vir my familie nie.

8.

Verlede tyd: Ek drink die water.

a)

Ek het die water 💦 gedrink.

b)

Ek het die water drink.

c)

Ek gedrink die water.

9.

Verlede tyd:Oupa slaap op die stoel.

a)

Oupa het op die stoel slaap.

b)

Oupa op die stoel het geslaap.

c)

Oupa het op die stoel geslaap.

10.

Negatief: My familie sit in die park.

a)

My familie sit in die park nie.

b)

My familie nie sit in die park nie.

c)

My familie sit nie in die park nie.