wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voegwoorde

Total questions: 20

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die reël vir groep 2 voegwoorde?

a)

Werkwoord kom aan die einde van die sin.

b)

Werkwoord kom langs die voegwoord.

c)

Die woordorde bly dieselfde.

2.

Wat is die reël vir groep 1 voegwoorde?

a)

Die werkwoord kom langs die voegwoord.

b)

Die woordeorde bly dieselfde.

c)

Die werkwoord kom aan die einde van die sin.

3.

Wat is die reël vir groep 3 voegwoorde?

a)

Die woordorde bly dieselfde.

b)

Die werkwoord kom langs die voegwoord.

c)

Die werkwoord kom aan die einde van die sin.

4.

Groep 1 voegwoord:

a)

maar

b)

dus

c)

dat

d)

tog

5.

Groep 3 voegwoord:

a)

dan

b)

dog

c)

nadat

d)

trouens

6.

Groep 2 voegwoord:

a)

voordat

b)

sedert

c)

inteendeel

d)

al

7.

Groep 3 voegwoorde:

(meer as een)

a)

alhoewel

b)

wanneer

c)

aangesien

d)

as

8.

Groep 1 voegwoord:

a)

intussen

b)

tensy

c)

mits

d)

want

9.

Groep 2 voegwoorde:

(meer as een)

a)

sowel . . . as

b)

daarom

c)

dog

d)

gevolglik

10.

Groep 1 voegwoorde:

(meer as een)

a)

dan

b)

of (or)

c)

en

d)

of (if/ whether)

11.

Groep 2 voegwoord:

a)

nogtans

b)

waarom

c)

nóg ... nóg

d)

wat

12.

Groep 3 voegwoord:

a)

omdat

b)

en

c)

dan

d)

al

13.

Die volgende sin is ʼn voorbeeld van:

Dit is koud, want die reën buite.

a)

Groep 2

b)

Groep 1

c)

Groep 3

14.

Die volgende sin is ʼn voorbeeld van:

Ek doen my huiswerk; daarom kan ek TV kyk.

a)

Groep 1

b)

Groep 3

c)

Groep 2

15.

Die volgende sin is ʼn voorbeeld van:

My pa is kwaad omdat die Springbokke verloor het.

a)

Groep 3

b)

Groep 2

c)

Groep 1

16.

Die volgende sin is ʼn voorbeeld van:

Ek gaan skool toe sodat ek baie kan leer.

a)

Groep 2

b)

Groep 3

c)

Groep 1

17.

Die volgende sin is ʼn voorbeeld van:

Ons winteruniform is meer formeel; gevolglik moet ons ʼn baadjie dra.

a)

Groep 2

b)

Groep 3

c)

Groep 1

18.

Die volgende sin is ʼn voorbeeld van:

Ons dra T-hemde in die somer, maar truie in die winter.

a)

Groep 3

b)

Groep 2

c)

Groep 1

19.

Wat is die formule as jy met ʼn voegwoord begin?

a)

Conj. v1 ______ v2, v1 __________ .

b)

Conj. ______ v1, v1 __________ .

c)

Conj. v1 ______ , v1 __________ .

20.

Wat is die formule as jy met die voegwoord Al begin?

a)

Al v1 _______, v1 _______ .

b)

Al _______ v1, v1 _______ .

c)

Al v2 _______ v1, _______ v1.