WorksheetsAfrikaans Vir Jou
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Watter werkwoord bevat nie 'n voorwerp nie en kan ook nie in lydende vorm oorskakel nie? (REM)
koppel werkwoord
onoorganklike werkwoord
voorsetsel
oorganklike werkwoord
Wat is die enigste werkwoord van tyd? (REM)
direkte skakel werkwoord
modale hulp werkwoord
hulp werkwoord
Watter werkwoord kan nie tyd verander nie? (REM)
deelwoord
omskrywings werkwoord
skakel werkwoord
infinitief
'n Konstruksie waar twee of meer woorde gelyke waarde naas mekaar gebruik word staan bekend as die hendiadis-konstruksie. (APP)
waar
onwaar
Watter woordsoort kan die plek van 'n selfstandige naamwoord in neem? (APP)
voorsetsel
bywoord
voornaamwoord
lidwoord
Die tipe woordsoort wat altyd 'n vraag vrae is altyd 'n "Persoonlike Naamwoord"? (APP)
waar
onwaar
Die handeling van hierdie woordsoort het betrekking op die onderwerp en voorwerp: (UND)
voorsetsel
wederkerende voornaamwoord
tussenwerpsel
bywoord
'n Besitlike voornaamwoord verwys na dit wat jy besit, byvoorbeeld joune, myne, jou motor: (EVA)
onwaar
waar
Beskryf die oorganklike werkwoord en die funksie daarvan. (UND)
Hierdie werkwoord het geen voorwerp
Dit beskryf die bywoord
Dit beskryf die selfstandige naamwoord
Wat is voorbeelde van oorganklike werkwoorde? (UND)
Die studente kuier laat in die hostel
Dis my klere wat die student aan het
Die student loop stadig oor die pad
Hierdie motor behoort aan my
Wat is voorbeelde van besitlike voornaamwoorde? (EVA)
Die studente kuier in die hostel
Dis my klere wat die student aan het
Die student loop stadig oor die pad
Hierdie motor behoort aan my
Identifiseer die hulpwerkwoord van tyd in die volgende sin:
"Sipho het die meisie gesoen." (ANA)
die
het
Sipho
meisie
gesoen
Watter sin/sinne is voorbeelde van voornaamwoorde? (CRE)
Ek vererg my.
ek koop kos
sy draf gereeld
hy gaan tronk toe
Watter sin/sinne bevat werkwoorde? (ANA)
Ek lees elke aand
sy draf daagliks
ek is gestraf deur my pa
my ma kook kos vanaand
Watter sin is in logiese volgorde? (CRE)
My ma koop elke dag kos
My honger is pa
sussie boetie my en is met ombeskof my
Die son en maan helder is vanaand
