wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voornaamwoorde

Total questions: 8

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Benoem die onderstreepte voornaamwoord:


Ek sê dis my appel.

a)

aanwysende

b)

betreklike

c)

vraende

d)

persoonlike

2.

Benoem die onderstreepte voornaamwoord:


Hy speel met sy maats.

a)

aanwysende

b)

besitlike

c)

vraende

d)

persoonlike

3.

Benoem die onderstreepte voornaamwoord:


Wanneer gaan ons na die winkel toe?

a)

aanwysende

b)

besitlike

c)

vraende

d)

persoonlike

4.

Benoem die onderstreepte voornaamwoord:


Jan sê dat hy nou moet gaan.

a)

aanwysende

b)

persoonlike

c)

vraende

d)

betreklike

5.

Benoem die onderstreepte voornaamwoord:


Hierdie sterre skyn helderder as daardie sterre.

a)

aanwysende

b)

besitlike

c)

vraende

d)

persoonlike

6.

Benoem die onderstreepte voornaamwoorde:


Dié gaatjies noem ons sterre,” sê hy.

a)

aanwysend en betreklik

b)

persoonlik en vraend

c)

aanwysend en persoonlik

d)

betreklik en besitlik

7.

Benoem die onderstreepte voornaamwoorde:


Die son se kombers hou hom lekker warm.

a)

besitlik en betreklik

b)

besitlik en persooonlik

c)

persoonlik en aanwysend

d)

aanwysend en besitlik

8.

Benoem die onderstreepte voornaamwoorde:


Waaroor handel hierdie gedig in jou boek?

a)

vraende, aanwysend en besitlik

b)

vraende, betreklik en persoonlik

c)

vraende, persoonlike en betreklike

d)

betreklik, aanwysend en besitlik