NEW
Font size
WorksheetsGraad 10 Afrikaans- Woordsoorte
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Identifiseer die selfstandige naamwoorde in die volgende sin.
Die klaskamer is gevul met rekenaars. [ANA]
Die ; is
klaskamer ; rekenaars
gevul ; rekenaars
Identifiseer die werkwoord in die volgende sin.
Ek speel aanlyn spelentjies op die rekenaar. [ANA]
Ek
aanlyn
speel
Voor watter woordsoorte verskyn n lidwoord. [CRE]
selfstandige naamwoord
Byvoeglike naamwoord
Eienaam
Watter van die volgende woorde is n voegwoord. [REM]
Omdat
Die
Sy
Wat is die definisie van n bepaalde hooftelwoord [APP]
Dit dui spesifieke hoeveelheid aan.
Dit dui die onbepaalde hoeveelheid aan.
Dit dui hoeveelste plek aan.
Wat is die definisie van n voegwoord? [APP]
Dit beskryf selfstandige naamwoorde.
dit bind sinne met mekaar.
dit voeg gevoelens en mense by mekaar.
Benoem die verskillende tipes telwoorde. [REM]
Hooftelwoorde ; Onbepaalde hooftelwoorde
Persoonlike telwoorde ; Rangtelwoorde
Hooftelwoorde ; Rangtelwoorde
Watter van die volgende woorde is persoonlike voornaamwoorde. [UND]
Dit
Wie
Ek
Eina!, Hoera!, Ek is Lief vir jou.
Wat het die volgende woorde in gemeen? [EVA]
Dit het selfstandige naamwoorde in gemeen.
Dit dui gevoelens en emosies aan.
Dit het uitroeptekens.
Kies die een wat nie pas nie.
Selfstandige naamwoorde bestaan uit. . . [EVA]
Eiename
Soortname
Lidwoorde
Wat is die funksie van n bywoord. [REM]
Dit beskryf die werkwoord.
Dit dui die posisie van n selfstandige naamwoord aan.
Dit dui aksie aan.
Wat het die volgende terme in gemeen. [EVA]
wyse, manier, tyd, plek
Dit verteenwoording byvoeglike naamwoorde.
Dit dui bywoorde aan.
Dit dui ligging aan.
Wat is die intensiewe vorm van 'nodig' [UND]
verskrikliknodig
baienodig
broodnodig
Voltooi die trappe van vergelyking vir 'goed' [CRE]
. . .goeder, goedste
. . . baie goed, beste goed
. . . beter, beste
Gee die meervoud van Ma [UND]
Ma-hulle
Ma'ns
Ma's
