Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die slaapkamer

Total questions: 24

Worksheet time: 12mins

Name
Class
Date
1.

__________ is blou gordyne _______ die venster.

a)

Daar ........voor

b)

Die.......by

c)

Dit ........agter

d)

My ........in

2.

Daar is ń blou lamp _____ die bedkassie.

a)

aan

b)

onder

c)

op

d)

by

3.

Die pienk mat is ______ die vloer.

a)

in

b)

aan

c)

op

d)

by

4.

Die bedkassie staan ______ die bed.

a)

voor

b)

langs

c)

agter

d)

by

5.

Daar is ń blou ______ op die bed.

a)

gordyn

b)

mat

c)

deken

6.

Die slaapkamer het ń _______ .

a)

enkelbed

b)

dubbelbed

7.

Die groot (big) hangkas is ______ die bed.

a)

op

b)

voor

c)

langs

d)

agter

8.

Die horlosie hang _____ die muur.

a)

op

b)

teen

c)

aan

9.

Daar is boeke _____ die boekrak.

a)

in

b)

op

c)

by

10.

Daar is ń ________ op die lessenaar.

a)

tv

b)

radio

c)

rekenaar

d)

komper

11.

Die slaapkamer ______ (has) ń groot lessenaar.

a)

het

b)

kry

c)

is

d)

was

12.

Die kamer _______ mure is helder ( bright) pienk.

a)

’s

b)

is

c)

se

d)

het

13.

Die bed ______(has) ń geel deken.

a)

het

b)

kry

c)

is

d)

op

14.

_______ is ń boekrak met speelgoed.

a)

Dit

b)

Daar

c)

Het

d)

Ons

15.

Die kamer _____ mure is groen.

a)

‘s

b)

su

c)

se

16.

______ is ń groen mat op die vloer.

a)

Dit

b)

Daar

c)

Het

d)

Die

17.

Die _______ op die bed is oranje.

a)

deken

b)

kussing

c)

gordyn

18.

Daar is ń wit _____ op die dubbelbed.

a)

kombers

b)

deken

c)

duvet

d)

kussing.

19.

Daar is ń rooi stoel ______ die lessenaar.

a)

op

b)

agter

c)

voor

20.

Daar is ń bedkassie _______die bed.

a)

voor

b)

agter

c)

langs

21.

Daar is mooi ______ op die duvet.

a)

bome

b)

blome

c)

blomme

22.

Die kamer het ( has) ń groot _____.

a)

spieëlkas

b)

spiëlkas

23.

Daar is ______ voor die venster.

a)

gordyne

b)

blindings

24.

Daar is ń wit laaikas met baie _____.

a)

rakke

b)

laaie