wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Personeel 2018 funksie

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Die dame het groen vingers. Dit beteken ...

a)

sy kan goed kosmaak.

b)

sy kan goed tuinmaak.

c)

sy kan goeie wyn maak.

d)

sy kan motors regmaak.

2.

Wat is die kleur van 'n rooi druiwekorrel se sap?

a)

rooi

b)

deurskynend

c)

dieselfde kleur as die korrel

d)

groen

3.

Watter krui staan ook bekend as Saint-Joseph's-wort?

a)

parsley

b)

roosmaryn

c)

basil

d)

origanum

4.

Wat is ravioli?

a)

lang, dun pasta wat saam met maalvleis genuttig word

b)

ronde buise pasta met 'n vulsel van hoender en kaas

c)

twee dun lagies pasta met 'n vulsel binne-in

d)

gewone pasta met 'n fancy naam

5.

"If you wish to relax, this is the place to get away from the hustle and bustle of the city!" Waar sal hierdie plek wees?

a)

'n plekkie wat Carlien en Rolien binnekort sal bekendmaak

b)

afrolkamer

c)

personeelkamer

d)

krieketnette

6.

Wat beteken hierdie frase? "Wanna-be-Italiano"

a)

Jy is kamma-Italiaans en lê ure in die son om so bruin te raak.

b)

Jy wil graag soos 'n Italianer lyk.

c)

Jy doen iets wat die Italianers doen of probeer.

d)

Jy gooi borde stukkend as jy klaar geëet het.

7.

Watter koffie word as die wêreld se beste koffie van 2018 beskou?

a)

Tanzania Peaberry Coffee

b)

Hawaii Kona Coffee

c)

Nicaraguan Coffee

d)

Sumatra Mandheling Coffee

8.

"Quirky cafe that's a steampunk world of pipes and old metal, with gourmet, home-roasted coffee." Wat is die naam van hierdie koffiewinkel in Kaapstad?

a)

Truth Coffee

b)

Mug & Bean

c)

Wimpy

d)

Spur

9.

Spaghetti kom waarskynlik nie van Italië nie, maar van...

a)

Spar

b)

China

c)

Bangkok

d)

Holland

10.

Witwyn kan gemaak word van ________ druiwe.

a)

wit

b)

tafel

c)

wit en rooi

d)

pitlose

11.

Die regte manier om rooiwyn te drink, is...

a)

uit die bottel

b)

met 'n glas vol ys

c)

teen kamertemperatuur

d)

aan die einde van 'n besige week

12.

Die moeilikste ding wat ons hierdie jaar gedoen het?

a)

fotodag

b)

entrepreneursdag

c)

ge-heel-skool-e-va-lu-e-ring

d)

opedag

13.

Op watter dag vind die personeel se uitstappie plaas?

a)

11 Desember 2018

b)

12 Desember 2018

c)

13 Desember 2018

d)

6 Januarie 2019

14.

As ons die hele dag (van 09:00 tot 16:00) gaan besig wees, wat sal die beste klere wees om te dra?

a)

aandrok, serp van fur, hoë skoene en 'n handsak

b)

slegs 'n swembroek

c)

kortbroek, gemaklike skoene, hoed, sonbril en hemp

d)

deftige klere waarin jy kan sweet

15.

Waarskuwing! Wat mag jy nie doen as jy weet jy gaan 'n motor bestuur nie?

a)

My oë mag nie dwaal nie.

b)

Ek mag nie alkoholiese verversings geniet nie. Ek mag ook nie (on)wettige blaaragtige middels rook nie.

c)

Ek mag nie die sleutels verloor nie.

d)

Ek mag nie oor kossakke ry nie.