WorksheetsPas die woord/frase by die foto.
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Watter idioom pas die beste by hierdie foto?
Agteros kom ook in die kraal.
Hardloop, voor die pad vol dorings raak.
Daar is 'n pad en die son gaan onder.
Die teerpad is reguit.
Watter idioom pas die beste by hierdie foto?
Die muur kan uit die ruimte gesien word.
Waar die muur van vol is, loop die hart van oor.
Die muur van China is baie lank.
Vele hande, ligte werk.
Watter idioom pas die beste by hierdie foto?
Jou lewe is 'n oop boek.
Jy herlaai jou batterye.
Die sonnetjie is lekker warm.
Sand in jou swembroek is sleg.
Watter idioom pas die beste by hierdie fo
Iets op die planke bring.
Jy moet glimlag as hulle 'n foto neem.
Die kind is voor op die wa.
'n Ou lap se rooi maak mooi.
Watter frase pas die beste by die foto?
dis vermakerig
dis plesierig
dis prettig
dis geniet
Watter frase pas by hierdie foto?
koer soos 'n duif
pik soos 'n duif
trots soos 'n duif
spog soos 'n duif
Watter frase is korrek?
spry jou vlerke
sprei jou vlerke
sprei jou flerke
sprui jou vlerke
Gee 'n verduideliking vir die spotprent.
Die man is aangeval en hy het 'n arm en been verloor.
Hy het nie geld nie en betaal met 'n arm en 'n been.
Die petrol is baie duur.
Hy wil sy wasgoed laat was.
Wat makeer hierdie vrou?
Sy het 'n aaklige geskenk gekry en wil dit nie hê nie.
Sy kry verkoue.
Sy wil nie meer trou nie.
Sy is verbaas oor die lyk se voete.
Watter sin pas die beste by hierdie "emoji"?
Ek is verlief op jou.
Dit was nou aaklig! Ek raak sommer naar!
Groen goed kom by my mond uit.
Ek hou nie van jou nie.
Watter situasie sal gepas wees vir die gebruik van hierdie "emoji"?
Jy wil iemand sokkie toe vra.
Jy kan nie sokkie toe gaan nie, want jy moet jou hare was.
Jy kan nie sokkie toe gaan nie, want jy moet leer.
Jy kan nie sokkie toe gaan nie, want jy is siek.
Watter situasie sal veroorsaak dat jy hierdie gesiggie gebruik?
Jou ma plaas al jou vet babafoto's op facebook.
Jou liewe ouma brei vir jou 'n trui.
Jou pa braai jou gunstelingvleis.
Jou ma vergeet om jou wakker te maak en jy mis skool.
Wanneer sal jy hierdie voorwerp in 'n teksboodskap gebruik?
Jy gaan sokkie toe saam met 'n wonderlike persoon.
Jy het baie vriende en is populêr.
Jy het gestruikel en die hele bottel melk het op jou tablet uitgeloop.
Die onderwysers staak en jy het twee dae lank nie skool nie.
Watter frase pas by hierdie foto?
warm sjokolade en bikini's
warm sokkies en snorkels
warm baadjies en serpe
warm water en plakkies
Watter idioom pas die beste by hierdie foto?
As die son sak in die weste, is die luiaard op sy beste.
Jy gaan slaap saam met die hoenders.
Voor die son opkom, vang jy die beste visse.
Harde klippe en warm son maak die Karoo.
