Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Seisoene: Week 4

Total questions: 18

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Daar is helder (bright) ________ in die lug.

a)

son

b)

reënboog

c)

storms

d)

weerlig

2.

Die ________ is gevaarlik ( dangerous).

a)

weerligstraal

b)

sonskyn

c)

ligstraal

d)

straalweer

3.

Daar is ń groot ______.

a)

donnerstorm

b)

donkerstorm

c)

donderstorm

d)

donder storm

4.

Daar is ń groot _______.

a)

stormdonder

b)

donderstorm

c)

donnerstorm

d)

donderstom

5.

Dit is sagte (soft) reën.

a)

motterreën

b)

motreën

c)

skoenlapperreën

d)

reën

6.

Dit is ń groot _______ in die palm van sy hand.

a)

haalkorrel

b)

haëlkorrel

c)

haelkorrel

d)

haelkorel

7.

Kom ons bou ń sneeuman ________ in die sneeu.

a)

binne

b)

buite

8.

Die dogtertjie staan onder die sambreel om _______ te bly.

a)

droog

b)

nat

9.

Die seun _________ dit om warm sjokolade te drink wanneer dit koud is.

a)

geniet

b)

geneet

c)

geneat

d)

snoesug

10.

Die seun moet warm klere ______ om warm te bly.

a)

trekaan

b)

aandra

c)

aantrek

d)

trek

11.

Oktober is die tiende ______ in die jaar.

a)

maand

b)

maant

c)

mand

12.

Die _______ van warm is koud.

a)

intensiewe vorm

b)

meervoud

c)

teenoorgestelde

d)

verkleinwoord

13.

Die hond word baie ____ in die reën.

a)

nut

b)

nat

c)

natt

14.

Die wind ________ baie sterk.

a)

why

b)

wai

c)

waaier

d)

waai

15.

Baie droog is ....

a)

kirkdroog

b)

kurkdroog

c)

kukdroog

16.

Kom ons dit ____ (inside) voor die vuur om warm te word.

a)

bine

b)

binne

c)

in

d)

buite

17.

Daar brand ń warm _____ in die kaggel.

a)

vier

b)

fuur

c)

vuur

d)

vure

18.

Kyk _____ die venster uit.

a)

by

b)

voor

c)

uit

d)

in