wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Winkels en inkopies

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Ons gaan ________ toe.

a)

stad

b)

plaas

c)

strand

d)

skool

2.

Ons doen __________ (shopping) in die winkel.

a)

spandeer

b)

inkopies

c)

geld

d)

winkelier

3.

Ek maak 'n ______________(shopping list).

a)

kontant

b)

prys

c)

kredietkaart

d)

inkopielys

4.

Ek koop koffie, melk en vrugte by die.........

a)

boekwinkel

b)

slaghuis

c)

supermark

d)

groentewinkel

5.

Ek koop 'n storieboek by die.....

a)

skoenwinkel

b)

troeteldierwinkel

c)

biblioteekwinkel

d)

boekwinkel

6.

Ek koop wors en vleis by die......

a)

worswinkel

b)

slaghuis

c)

bakkery

d)

groentewinkel

7.

Ek _____________ (spend) baie geld in die winkel.

a)

koop

b)

kontant

c)

spandeer

d)

gee

8.

Die ___________ werk in die winkel en help my.

a)

meisie

b)

man

c)

winkelier

d)

winkel

9.

Ek betaal met ___________ (cash).

a)

kredietkaart

b)

kleingeld

c)

betaalstrokie

d)

kontant

10.

Die kassier gee vir my ___________ (change).

a)

geldjies

b)

kleingeldjies

c)

kleingeld

d)

kontant

11.

My geld is in my ___________ (purse).

a)

handsak

b)

sak

c)

beurs

d)

beursie

12.

Ek stoot die _____________ in die winkel.

a)

waentjie

b)

stootwa

c)

trollie

d)

kruiwa

13.

Daar is baie geboue in die ___________(city).

a)

dorp

b)

winkel

c)

stad

d)

staat

14.

Daar is baie _____________ (traffic) in die strate.

a)

verkeer

b)

motors

c)

karre

d)

lorries

15.

Die _____________ loop langs die pad.

a)

lopers

b)

stappers

c)

voetgangers

d)

gangvoeters

16.

Ek koop 'n speelding by die ______________.

a)

speelwinkel

b)

speeldingwinkel

c)

speelgoedwinkel

17.

Ek sien baie katte en honde in die .........................

a)

dierewinkel

b)

katwinkel

c)

troetelwinkel

d)

troeteldierwinkel

18.

Ek koop brood by die ..........

a)

bakwinkel

b)

bakkery

c)

kookwinkel

19.

Ek koop pille by die...............

a)

slaghuis

b)

pilwinkel

c)

apteek

d)

teekap

20.

Die kos is baie _____________ (cheap).

a)

koopgoed

b)

goedkoop

c)

min

d)

duur