wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Seisoene Toets

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Daar is vier ______ in ń jaar.

a)

somers

b)

maande

c)

seisoene

d)

dae

2.

SUMMER in Afrikaans is......

a)

somer

b)

herfs

c)

lente

d)

winter

3.

AUTUMN in Afrikaans is.......

a)

somer

b)

winter

c)

herfs

d)

lente

4.

SPRING in Afrikaans is......

a)

somer

b)

herfs

c)

winter

d)

lente

5.

Ek _______ (shiver) van die koue.

a)

beve

b)

bewe

c)

skud

d)

hoendervleis

6.

Dit is _____ ( baie warm) in die somer.

a)

vierwarm

b)

yskoud

c)

vuurwarm

d)

kaggelwarm

7.

Dit _______ in die winter.

a)

reën

b)

sneeu

c)

hael

d)

sonskyn

8.

Daar is _______ in die lug.

a)

lig

b)

weer

c)

ligweer

d)

weerlig

9.

Dit is ń _________ dag.

a)

sunny

b)

sonnige

c)

skyn

d)

sonige

10.

Die _______ brand in die kaggel.

a)

vier

b)

veer

c)

vuur

11.

Daar is klein diertjies (animals) in die......

a)

somer

b)

winter

c)

herfs

d)

lente

12.

Dit ______ buite (outside).

a)

reën

b)

sneeu

c)

hael

d)

storm

13.

Daar is ń _______.

a)

reën

b)

hael

c)

sneeu

d)

storm

14.

Die seun staan onder die _______.

a)

hoed

b)

dak

c)

sambreel

d)

huis

15.

Die ________ het mooi herfskleure.

a)

gras

b)

blare

c)

blomme

d)

wolke

16.

Dit is ________ vandag.

a)

reën

b)

storm

c)

bewolk

d)

wolk

17.

Die bome het mooi _______.

a)

blare

b)

takke

c)

bloeisels

d)

appels

18.

Dit is _______ vandag.

a)

reën

b)

hael

c)

sonnig

d)

bewolk

19.

Jy moet warm _________ dra in die winter.

a)

kleure

b)

klere

20.

Die ______ waai sterk (strong).

a)

reën

b)

sneeu

c)

hael

d)

wind