WorksheetsTERME MEETKUNDE
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Figure met die dieselfde grootte en vorms
Inspringende hoek
Gelykvormigheid
Kongruensie
Gelykbenige driehoe
Driehoek met 'n hoek van 90 grade
Skerphoekige Driehoek
Stomphoekige driehoek
Reghoekige driehoek
Gelyksydige driehoek
Al drie sye is ewelank en al die hoeke is 60 grade.
Gelykbenige driehoek
Stomphoekige driehoek
Ongelyksydige driehoek
Gelyksydige driehoek.
Hoeke wat 'n som van 90grade gee
Reghoeke
Komplimentêre hoeke
Supplimentêre hoeke
Driehoeke
Figure met dieselfde vorm,maar nie dieselfde grootte..
Kongruensie
Gelykvormigheid
Komplimentêr
Supplimentêr
Lyne sny mekaar met 'n hoek van 90 grade.
Horisontale lyne
Vertikale Lyne
Ewewydige lyne
Loodregte lyne
Reguit lyn wat deur die middelpunt strek tot teen aan die rand van die sirkel..
Koord
Middelpunt
Boog
Middellyn
Hierdie lyne strek ewe ver van mekaar en ontmoet nooit.
Ewewydige lyne
Loodregte lyne
Vertikale lyne
Skuins lyne
Slegs een hoek van die driehoek is 90 grade.
Skerphoekige driehoek
Stomphoekige driehoek
Reghoekige Driehoek
Gelykbenige driehoek
Het 'n definitiewe beginpunt ,maar nie 'n eindpunt.
Straal
Koord
Boog
Segment
