NEW
Font size
Worksheets$Woordeskat lys 4
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
while
terwyl
tensy
teenoor
teenstaan
Ek __________(chat/talk) met my vriende.
gestaan
gespeel
geweer
gesels
My pa ____________(drive) die motor wanneer ons op vakansie gaan.
bespreek
begeer
bestuur
bestaan
My pa kyk na mooi dolfyne met sy _______________(binoculars).
verspring
verwag
kyker
verkyker
Ek ___________(use) 'n pen om mee te skryf.
gebring
gebruik
gebraai
gebuig
Ek is die ___________________ (only) kind.
ergste
enkele
enigste
einste
Ek het 'n ___________________ (lots of) speelgoed.
klere
klomp
klank
kleur
Oupa skiet 'n bok met sy ______________.
gesels
gepraat
gewas
geweer
My oupa kan 'n ___________(wip) hard slaan.
sweep
skaap
swaap
swoop
My ___________(Life) is goed!
lief
leef
lewe
laai
discuss
beplan
bespreek
begin
bestel
Ek wil vir (each of you) 'n roomys koop!
enkel
iemand
niemand
elkeen
Ons sal more op 'n boot ______________.
veer
vuur
vaar
voor
Ons moet onsself (protect)!
besoedel
besmeer
beskerm
bespoeg
Ek kan die my pad vind nie!
vergeet
verdwaal
verstaan
verstop
Ek kyk daardeur om ver te kan sien.
verkalk
verkyk
verkykster
verkyker
Ek het (ander woord vir: baie) vriende!
menigte
mense
mans
meneer
suddenly
sieklik
skielik
sierlik
siedaar
Ons (ride) elke dag vinnig skool toe.
roei
loop
ry
vaar
prefer
verkool
verkies
verkalk
verkleur
