Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Lien Hoofstuk 8 - 11

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Watter rol het Lien in die toneelstuk gekry?

a)

Esther

b)

Rona

c)

Weird Maria

d)

Ben

2.

Vir watter vak benodig Wouter ekstra lesse?

a)

Wiskunde

b)

Wetenskap

c)

Afrikaans

d)

Engels

3.

Waar woon Wouter se pa?

a)

Pretoria

b)

Johannesburg

c)

Bloemfontein

d)

Kaapstad

4.

Waarin was Wouter se ma en pa baie goed?

a)

Gesels

b)

Praat

c)

Baklei

5.

Braam se nuwe haarsnit laat hom soos _______ lyk.

a)

Brad Pitt

b)

Keanu Reeves

c)

Sylvester Stallone

d)

Nicolas Cage

6.

Braam vra dat Dirkie en Donovan ______ borg.

a)

R2 000

b)

R3 000

c)

R4 000

d)

R500

7.

Wat moet Donovan verander as hulle Braam se krieketspan moet borg?

a)

Die bedrag geld

b)

Die naam van die besigheid

c)

Die logo

8.

Wat noem Donovan altyd vir Lien? (Sy haar die naam)

a)

Darling

b)

Skat

c)

Engel

d)

Sweetheart

9.

Wat stel lien voor, hoe kan haar ma baie geld maak?

a)

Kitaarlesse

b)

Kook

c)

Klavierlesse

d)

Afrikaanslesse

10.

Wie/wat is die "Rus op die menu"?

a)

Model

b)

Akteur

c)

Komponis

d)

Onderwyser

11.

Op watter meisie is Lien jaloers? (Wouter se vriendin)

a)

Riekie

b)

Patrecia

c)

Miemie

12.

Hoe oud is Miemie toe hulle haar verjaarsdag by die Wimpy gaan vier?

a)

16

b)

17

c)

18

d)

19

13.

Wat doen Miemie se PA vir 'n lewe?

a)

Onderwyser

b)

Besit 'n IT maatskappy

c)

Prokureur

d)

Hy werk van die huis af

14.

Wat doen Riekie se MA vir 'n lewe?

a)

Sy is 'n professor

b)

Sy is 'n model

c)

Sy kook

d)

Sy kyk TV

15.

Wie het vir Braam by die woonstel kom kuier? (Sy beste vriend)

a)

Wouter

b)

Deon

c)

Kassie

d)

Ben

16.

Wat is 'n "rekwisietekamer" in Engels?

a)

Hall

b)

Class room

c)

Props room

d)

Reception

17.

Soos wie het Lien gelyk toe sy die pruik en brilletjies aantrek?

a)

Anne Hathaway

b)

Julia Roberts

c)

Emily Blunt

d)

Kate Winslet

18.

Waarom het Lien haar werk by die Salon verloor?

a)

Sue-Ellen is terug

b)

Lien se werk was baie swak

c)

Lien het nie meer lus gehad nie

19.

Hoeveel gaan dit vir Lien kos om oorsee te gaan?

a)

R100

b)

R100 000

c)

R1 000

d)

R10 000

20.

Kies Lien se goeie karaktereienskappe.

a)

Sy is vasbeslote (determineerd)

b)

Sy is jaloers

c)

Sy gee om

d)

Sy is skaam vir mense