wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordsoorte

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Woorde met dieselfde betekenis

a)

Sinoniem

b)

Antoniem

2.

Woorde met die teenoorgestelde betekenis.

a)

Sinoniem

b)

Antoniem

3.

Iets wat jy kan doen.

a)

Werkwoord

b)

Selfstandige naamwoord

4.

Beskryf die selfstandige naamwoord.

a)

Byvoeglike naamwoord

b)

Bywoorde

5.

Verbind sinne aan mekaar.

a)

Voegwoorde

b)

Enkelvoudige sin

6.

Fiksie

a)

Stories wat opgemaak is.

b)

Ware verhale van mense.

7.

Nie-Fiksie

a)

Ware verhale van mense se lewens

b)

Opgemaakte stories

8.

Wanneer jy 2 dinge aan mekaar stel.

a)

Vergelyking

b)

Metafoor

9.

Wanneer dooie dinge lewende eienskappe kry.

a)

Metafoor

b)

Personifikasie

10.

Wanneer 2 dinge direk met mekaar vergelyk word.

a)

Personifikasie

b)

Metafoor