WorksheetsVlooi en die reus
Total questions: 10
Worksheet time: 7mins
Name
Class
Date
1.
Waaroor gaan die program wat Vlooi kyk?
a)
'n Hond wat slaap
b)
'n Kwaai reus
c)
'n grot
2.
Hou die mense van die dorpie van die kwaai reus?
a)
Ja
b)
Nee
3.
Die reus is altyd...
a)
Vriendelik
b)
Gekukkig
c)
Kwaad
4.
Wie gaan alleen op die avontuur?
a)
Kalla
b)
Vlooi
c)
Biebie
5.
'n Dorpie is 'n...
a)
Small town
b)
Big town
c)
A famous city
6.
Hou die mense van die dorpie dadelik van Vlooi?
(Do the people of the town like Vlooi immediatly?)
a)
Ja
b)
Nee
7.
Is Vlooi gelukkig wanneer die mense hom met goed gooi?
a)
Nee, hy huil
b)
Ja, hy lag
c)
Hy gee nieom nie
8.
Waarmee help Vlooi die mense?
a)
Om ander reuse weg te jaag
b)
Om die dakke reg te maak
c)
Om gate te grou
9.
Waaroor val die reus toe hy terug kom dorpie toe?
a)
'n Boom
b)
'n Vliegtuig
c)
'n Klip
10.
Is Vlooi groter of kleiner as die reus?
a)
Groter
b)
Kleiner
c)
Dieselfde
100 %
