NEW
Font size
WorksheetsDie rooi planeet
Total questions: 25
Worksheet time: 13mins
Wat maak Wim en Kalla op bladsy 1?
Hulle maak 'n klomp ou goed.
Hulle bou 'n huis.
Hulle maak 'n vuurpyl.
Wat gebruik hulle om die vuurpyl te maak?
ou goed
'n radio
'n boom
Wat is 'n ruimteman in Engels?
engineer
mechanic
astronaut
Wie wil met Kalla en Wim in die vuurpyl speel?
Flappie
Vlooi
Biebie
Wat doen die seuns toe dit begin reën?
Hulle speel in die vuurpyl.
Hule speel op Nadiem se rekenaar.
Hulle speel met Nadiem se speelgoed.
Wat is die naam van die rekenaar speletjie?
Die rooi polisiestasie.
Fortnite
Die rooi planeet.
Waarna neem die towersleutel die seuns?
Die towersleutel neem hulle na 'n vuurpyl toe.
Die towersleutel neem hulle na Biebie se kamer toe.
Die towersleutel neem hulle na die see toe.
Hoekom wil Kalla nie in die vuurpyl in klim nie?
Hy dink dit is gevaarlik.
Hy is moeg.
Hy is onseker.
Wie druk die knoppie in die vuurpyl?
Kalla
Flappie
Nadiem
Die vuurpyl styg op. Waar dink jy gaan hulle land?
in die ruimte
op Mars
In die tuin
Die kinders begin rondsweef. Hoekom gebeur dit?
Daar is suurstof in die ruimte.
Hulle is gelukkig.
Daar is geen swaertekrag in die ruimte nie.
Wat trek Nadiem aan sodat hy nie rondsweef nie?
skoene
stewels
tekkies
Kyk na die prentjie op bladsy 13. Waar gaan die vuurpyl land?
Hulle gaan op die pienk planeet land
Hulle gaan in die tuin land.
Hulle gaan op die rooi planeet land.
Wat sien die seuns op die rooi planeet?
rooi stof, rotse en rooi berge
rooi karre, rotse en berge
rooi berge, stof en rooi bome
Wat sien jy in die prentjie op bladsy 16?
'n ruimtepak
'n ruimtekar
'n ruimteboom
Hoekom trek die seuns ruimtepakke aan?
Hulle wil nie vuil word nie.
Hulle het suurstof nodig.
Hulle wil 'kool' lyk.
Hoekom het die ruimtekar in 'n gat geval?
Die grond was sag.
Die ruimtekar was swaar.
Die grond het gekraak.
Waar het die ruimtekar geland toe die grond kraak?
In 'n groot grot.
In 'n groot swembad.
Op die groot berg.
Hoekom het Flappie begin blaf?
Hy was bang.
Hy sien snaakse mannetjies in die grot.
Hy is honger en wil eet.
Wie het die knoppie op Flappie se ruimtepak gedruk?
Nadiem
Kalla
'n marsmannetjie
Hoeveel marsmannetjies is daar op bladsy 23?
vyf
tien
sewe
Wat is Wim se goeie plan?
Die marsmannetjies neem hulle terug na die vuurpyl toe.
Hulle gebruik 'n ruimtepak om tot by die vuurpyl te sweef.
Hulle hardloop na die vuurpyl toe.
Hoekom het die towersleutel die tweede keer gegloei?
Die towersleutel neem hull terug huis toe.
Hulle is moeg.
Die towersleutel is stukkend.
Op watter planeet is die kinders se huis?
Mars
Die rooi planeet
Die aarde
Hoe voel Flappie oor hierdie avontuur?
gelukkig
ongelukkig
moeg
