wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verdwaal in die oerwoud

Total questions: 30

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Wie se verjaarsdag is dit?

a)

Ouma

b)

Mamma

c)

Kalla

2.

Wat het Kalla vir Mamma gekoop?

a)

'n boks rose

b)

'n bos blomme

c)

'n boks sjokolade

3.

Wat het Vlooi vir Mamma gemaak?

a)

'n beer

b)

'n apie

c)

'n koek

4.

Wie help vir Biebie om'n plant uit te soek?

a)

Fatiema se ma

b)

Nadiem se ma

c)

Kalla

5.

Waar gaan soek hulle 'n plant?

a)

In die bos

b)

In die tuin

c)

In 'n kwekery

6.

Biebie sê die kwekery lyk soos 'n......

a)

bos

b)

oerwoud

c)

pragtige tuin

7.

Wat het Pappa vir Mamma gekoop?

a)

blomme

b)

rose

c)

'n plant

8.

Fatiema se Mamma het 'n..................... vir Biebie se Mamma gekoop.

a)

'n oerwoud

b)

'n bos blomme

c)

'n plant

9.

Die kinders speel in Biebie se kamer. Wat wil Fatiema graag doen?

a)

Sy wil met die klein huisie speel.

b)

Sy met die sleutel speel.

c)

Sy wil op 'n avontuur gaan.

10.

Waarheen neem die towersleutel hulle?

a)

na 'n sirkus

b)

na 'n oerwoud

c)

na 'n partytjie

11.

Wat sien hulle in die boom?

a)

'n apie

b)

'n koala

c)

'n tier

12.

wat maak die apie?

a)

Hy slaap.

b)

Hy swaai in die boom.

c)

Hy spring op en af op die tak.

13.

Hoe lyk die apie?

a)

gelukkig

b)

kwaad

c)

hartseer

14.

Wat doen die kwaai apie?

a)

Hy speel met die kinders.

b)

Hy lag vir die kinders.

c)

Hy gooi die kinders met goed.

15.

Hoekom stop Kalla skielik?

a)

Daar is 'n groot apie

b)

Daar is 'n groot beer.

c)

Daar is 'n groot slang.

16.

Hoeveel krokodille slaap op die wal by die rivier?

a)

ses

b)

drie

c)

twee

17.

Wat dink Biebie gaam die krokodille met hulle doen?

a)

hulle opvreet vir aandete

b)

hulle nooi vir aandete

c)

met hulle speel

18.

Wat gebeur met die kinders op bladsy 13?

a)

Hulle spring op die net.

b)

Hulle val in 'n groot net.

c)

Hulle speel in die net.

19.

Vir wat word die net gebruik?

a)

om diere te vang

b)

om jagters te vang

c)

om skoenlappers te vang

20.

Wie red die kinders uit die net uit?

a)

'n vrou

b)

Flappie

c)

ontdekkers

21.

Wat soek die ontdekkers in die oerwoud?

a)

Hulle soek die apie.

b)

Hulle soek die verlore stad.

c)

Hulle soek die kinders.

22.

Die ontdekkers en die kinders loop oor die toubrug. Wat kry hulle aan die ander kant?

a)

'n koala

b)

'n boot

c)

die verlore stad

23.

Wat het gebreek toe hulle by die waterval aankom?

a)

die roeispaan

b)

die boot

c)

die stok

24.

Hoekom skree Fatiema toe hulle deur die waterval ry?

a)

Sy wil nie verdrink nie.

b)

Sy wil nie opgevreet word nie.

c)

Sy wil nie nat word nie.

25.

Wat vind hulle agter die waterval?

a)

bome

b)

trappe

c)

diere

26.

Wat ontdek (discover) hulletoe hulle aan die einde van die trappe kom?

a)

die oerwoud

b)

die kwaai apie

c)

die verlore stad

27.

Wat doen die man toe hulle die stad ontdek?

a)

Hy gooi sy hoed in die lug op.

b)

Hy spring op en af.

c)

Hy huil.

28.

Wat sien hulle in die groot gebou?

a)

'n groot leeu

b)

alles is van goud gemaak

c)

'n goue leeu

29.

Kalla terg (tease) vir Vlooi en sê hy lyk soos 'n....

a)

leeu

b)

koala

c)

apie

30.

Op wat gaan sit Kalla in die groot gebou?

a)

op die tafel

b)

op die stoel

c)

op die troon