NEW
Font size
WorksheetsVirus algemeen
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
Wie is die hoofkarakter in Virus?
Liza
Jake
Jake en Lisa
Jaco Jacobs
Voltooi: Die storie begin .......... nadat die virus uitgebreek het.
'n dag
'n uur
'n week
twee weke
Liza is ...... jaar oud.
vyftien
sestien
sewentien
agtien
Die korrekte Afrikaanse naam vir 'zombies' is...
besmetes
gesmettes
aangetasdes
besmettes
Die leier van die motorfietsbende is....
Brad
Brandon
Bruce
Brendon
Jake se pa is op die oomblik ...
in die Karoo
in die stad
dood
by hulle huis
Aan wie behoort die plaas waar Jake en Liza skuiling vind?
Meyer
Meyer en Vera
Walter en Vera
Vincent
Wie is die jongste van die volgende?
Walter
Vera
Meyer
Vincent
Wie was NIE op die plaas toe Jake daar aangekom het nie?
Edna
Erna
Vera
Sarah
Edna het self na die plaas toe geloop
Waar
Onwaar
Jake se ma lewe nog.
Waar
Onwaar
Liza se ouers leef nie meer nie
Waar
Onwaar
Meyer is 'n professor.
Waar
Onwaar
Liza se 'band' is...
Hardeskyf
Bosvark
Bloedhond
Bloedbad
Hierdie 'band' is 'n...
hardekwas goth band
hardegat goth band
Die persoon wat eerste doodgaan op die plaas is..
Vera
Edna
Walter
Meyer
Die persoon wat van die plaas af weggaan is...
Vera
Edna
Vincent
Meyer
Op skool was Jake goed met...
Wiskunde en Skeinat
Kuns en Kultuur
Wetenskap en Kuns
Wiskunde en Kultuur
Edna word doodgeskiet met 'n ...
pistool
geweer
kruisboog
haelgeweer
Die TWEEDE persoon op die plaas wat doodgaan is..
Vera
Edna
Walter
Vincent
