NEW
Font size
WorksheetsIntensiewe vorm
Total questions: 40
Worksheet time: 20mins
Die blom is baie geel.
grasgeel
goudgeel
geelgeel
pikgeel
Die sak is baie swart. Dit is ______swart
potswart
donkerswart
pikswart
Die verf is baie groen. Dit is ___________________
grasblou
geelgroen
grasgroen
skoongroen
Brandmaer beteken...
Iets is baie vet
Iets is baie arm
Iets is baie maer
Iets is baie geel
Die pen is baie blou. Dit is ________________
potblou
pikblou
geelblou
donkerblou
Megan se hemp is baie rooi. Dit is ___________
bloedrooi
beeldrooi
roosrooi
pikrooi
Ben se hemp is sopnat.
Die hemp is baie droog.
Die hemp is baie skoon.
Die hemp is baie nat.
Die hemp is baie blou.
Die varkie is baie vet. Dit is _____________.
Spekvet
Skatvet
brandvet
pikvet
Die selfoon is baie duur. Dit is ______________
soutduur
peperduur
goudduur
geelduur
Die boom is baie droog. Dit is .......
kirkdroog
kukdroog
kortdroog
kurkdroog
Die seuntjie is (baie arm).
poparm
brandarm
bloedarm
smoorarm
Die baadjies is vandag (baie goedkoop). Dit is....
spotgoedkoop
pepergoedkoop
bloedgoedkoop
Tannie Hilda se kombuis is altyd baie skoon. Dit is....
goudskoon
rooiskoon
silwerskoon
Gedurende die Winteroggende is dit baie donker as ek opstaan........
pikdonker
dooddonker
smoordonker
Baie bang is...
doodbang
spekbang
stokbang
mooibang
Baie blind is..
brilblind
dolblind
smoorblind
stokblind
Oupa Jan se Winter baadjie, was baie dik.....
bloeddik
trommeldik / knuppeldik
dooddik
blitsdik
Die arme hasie was deur die motor omgery, arme hasie is nou....
morsdood
stokdood
bloeddood
platdood
Vader hoor nooit nie as ma met hom praat, vader is doof....
dooddoof
stokdoof
morsdoof
looddoof
Pasop! Daar is water op die vloer. Die vloer is baie glad.
sopglad
seepglad
songlad
spotglad
Na die rugby wedstryd het Faf flou gevoel.
skatflou
stroopflou
stokflou
vuurflou
Die biltong was in die kas vir twee jaar! Nou is dit ?
sopnat
kliphard
spekvet
goudgeel
Ek het per ongeluk pa se bakkie gestamp! Hy was....
doodbang
smoorkwaad
doodgelukkig
doodsiek
Die kunstenaar se prent was baie lelik......
paplelik
skeeuklelik
piklelik
brandlelik
Petro se nuwe resiesfiets is so lig soos 'n ..........
papier
veer
eierdop
vinger
Tienie het die Comrades Maraton gehardloop, daarna was hy.....
perdfris
so reg soos 'n roer
springlewendig
doodmoeg
Jaco het 'n (baie nuut) Ferrari gekoop.....
stokoud
spotgoedkoop
splinternuwe
potblou
Jesse Kriel moet maar ander stewels koop want syne is nou...
stokoud/ horingoud
splinternuut
blitsvinnig
brandmaer
'n sokkerbal moet 100% _________ rond wees.
plat
ovaal
gras
koeël
Hendrik het vreeslike griep hy hoes aaneen , hy is ?
dood/ hondsiek
smoorsiek
papsiek
vuursiek
Tien lepels suiker in jou tee!
galbitter
stroopsoet / suikersoet
peperduur
spekvet
Die rower het die bank beroof , almal het _____ gestaan.
springlewendig
skatryk
stokflou
doodstil
Die bottel se deksel wil nie af kom nie!
stokstyf
seepglad
papnat
loodswaar
Die polisieman se geweer, weeg 100 kg!
veerlig
pikswart
loodswaar
piepklein
