WorksheetsVersamelname
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
Baie tasse, pakkies, en ander los dinge was 'n reisige saam neem op 'n reis.
bondel
bende
bagasie
besigheid
'n Klomp skelms of rowers wat mense se goed steel.
bende
broers
bundel
bagasie
Sizwe se wasgoed mandjie is vol, hy het 'n __________wasgoed
bende
bondel
boord
bagasie
Oom Abel het verskeie vrugtebome op sy plaas, sy _______ lyk altyd pragtig.
plaas
erf
groentetuin
boord
A.D Keet, die digter se verhale, gedigte en prosawerke kan in 'n _______gevind word.
bondel
bundel
boord
bende
'n Groep mense wat met bloedverwarmte aan mekaar verbind is.
bende
personeel
familie
gesin
Mense wat na 'n opvoering (performance) / toespraak (speech) luister.
gehoor
gesin
gesels
gesien
Pa en ma en hul kinders....
gehoor
gesin
gegaan
gesels
'n Vesameling mense wat saam sing is 'n _______.
ken
kom
koor
kykers
Die mense wat na die nuus of musiek op radio luister (listen) is...
kykers
dansers
sangers
luisteraars
Mense wat per bus, vliegtuig en trein ensovoorts reis is....
passasiers
polisiemanne
piesangs
prefekte
Al die mense wat saam werk bv 'n skool of besigheid.
passasiers
prokureurs
polisiemanne
personeel
Baie visse wat saam swem....
winkel
blom
skool
boom
Baie bye of voels bymekaar is 'n ...
trop
skool
swerm
swem
Al die mense wat saam na iets kyk bv 'n rugby/ krieket wedstryd ......
luisteraars
toeskouers
koor
trop
Oom Ben het baie beeste / bulle/ olifante ens....
trop
vloot
skool
stel
' n Groep kleiner diere soos skape wat saamleef.
vloot
trop
kudde
baksel
' n Groep bome ....
appels
vrugte
plantasie
lemoene
Baie skepe wat saam seil?
seile
trop
vloot
boot
Mense wat na 'n opvoering of toneel spel kyk is ....
luisteraars
kykers
gemeenskap
