NEW
Font size
Worksheets$Voorsetsels
Total questions: 20
Worksheet time: 3mins
Die gebou is __________ die brand.
op
in
by
aan
Maak jou kamer __________ die kant!
aan
voor
agter
tussen
Ek is lief __________ my hond.
voor
vir
van
met
Ons gaan in Desember _______ vakansie.
op
by
met
vir
Ek is baie trots (proud) __________ my kinders.
met
by
vir
op
Wanneer jy nie weet wat om te doen nie moet jy _______ hulp vra.
met
vir
om
by
Die skool begin ____________ halfsewe.
om
te
by
in
Doen jou werk _____ plaas daarvan om te speel.
op
by
in
om
Jy moet die werk ______ vanmiddag gedoen hê!
tot
te
teen
tussen
Ek het die rok ___________ duurste gekoop.
ten
te
tussen
tot
Mamma luister ______ die radio.
na
aan
vir
op
Ek trek my skoolrok ____________ voordat ek skool toe gaan.
aan
uit
in
by
Ek aard (take after) _______ my Ma.
vir
by
na
op
Ons bly ________ (nearby) die skool.
na aan
langs
naby
agter
Jan sit ________________ (between) twee meisies.
teen
te
tot
tussen
Die kinders baklei (fight) ___________ speelgoed.
van
oor
agter
deur
Dit is nou 7:15.
kwart oor sewe
kwart voor sewe
kwart oor seewe
qwart oor sewe
Sbonga lees 'n vers __________ die Bybel.
met
van
uit
voor
Ek hou ___________ roomys.
voor
met
van
uit
Die kinders loop ___________ die deur van die klaskamer.
teen
langs
naby
deur
