NEW
Font size
WorksheetsVerlede tyd graad 7
Total questions: 20
Worksheet time: 9mins
GEE die VERLEDE TYD:
Hy eet appels.
Hy het appels geëet.
Hy het appels ge-eet.
Hy het geëet appels.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek het 'n blou fiets.
Ek het 'n blou fiets gehaat.
Ek het 'n blou fiets gehet.
Ek het 'n blou fiets gehad.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek staan vroeg op.
Ek het vroeg op gestaan.
Ek het vroeg opgestaan.
Ek vroeg het opgestaan.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek het jou lief!
Ek het jou gelief!
Ek het jou lief gehad!
Ek het jou lief gehaat!
Ek gelief jou!
GEE die VERLEDE TYD:
James is die slimste seun in ons klas.
James het die slimste gewees.
James was die slimste seun in ons klas.
James was die slimste.
GEE die VERLEDE TYD:
Die man oefen elke oggend in die park.
Die man het elke oggend in die park geoefen.
Die man het geoefen.
Die man was elke oggend geoefen.
GEE die VERLEDE TYD:
Die kinders is baie stout in die Wiskunde klas.
Die kinders het baie stout in die Wiskunde klas.
Die kinders was gewees baie stout in die Wiskunde klas.
Die kinders was baie stout in die Wiskunde klas.
GEE die VERLEDE TYD:
Jan het 'n interessante boek.
Jan het 'n interessante boek gelees.
Jan het 'n interessante boek gehet.
Jan het 'n interessante boek gehad.
GEE die VERLEDE TYD:
Die kinders speel lekker op die speelgrond.
Die kinders het lekker op die speelgrond gespeel.
Die kinders gespeel lekker.
Die kinders het gespeel lekker.
GEE die VERLEDE TYD:
Die onderwyser is baie kwaad vir die studente.
Die onderwyser was baie kwaad vir die studente.
Die onderwyser was baie kwaad vir die studente gewees.
Die onderwyser moet baie kwaad vir die studente.
GEE die VERLEDE TYD:
Hy verdwaal in die woud.
Hy het in die woud geverdwaal.
Hy het in die woud verdwaal.
Hy het in die woud vergedwaal.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek wil huis toe gaan.
Ek wou huis toe gaan.
Ek wou huis toe gegaan het.
Ek wil huis toe gegaan het.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek speel sokker by die skool. ***** (Gister)
Gister ek sokker by die skool het gespeel.
Gister ek het sokker by die skool gespeel.
Gister het ek sokker by die skool gespeel.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek ontmoet hom by die fliek.
Ek het hom by die fliek ontmoet.
Ek het hom by die fliek geontmoet.
Ek hom het by die fliek ontmoet.
Willem wil sy pa se motor was ****** ( Gister)
Gister wou Willem sy pa se motor gewas.
Gister wou Willem sy pa se motor was.
Gister wou sy pa Willem se motor was.
My ouers gaan na die strand. ******* ( Volgende week)
Volgende week sal my ouers na die strand geggaan.
Volgende week sal my ouers na die strand gaan.
Volgende week sal my ouers na die strand.
Lwazi sit en loop in die Kerk. ***** (Verlede Sondag)
Verlede Sondag het Lwazi in die Kerk gesit en loop.
Verlede Sondag het Lwazi in die Kerk gesit en geloop.
Verlede Sondag het Lwazi in die Kerk sit en geloop.
Die seuns moet om die veld hardloop.***** ( Volgende week)
Volgende week het die seuns om die veld gehardloop.
Volgende week sal die seuns om die veld moet hardloop.
Ek is siek?
was
sal
moes
moet
Mark wil speel.
sal
moet
wou
sou
