wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

S vT O M P v I Woordorde

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Die boom, kap, vinnig, die houtkapper, gister, met 'n byl.

a)

Die houtkapper kap gister die boom vinnig met 'n byl.

b)

Die houtkapper kap vinnig die boom met 'n byl.

2.

Skop,die bal,die lang seun, vanmiddag.

a)

Die lang seun skop vanmiddag die bal.

b)

Die lang seun die bal skop vanmiddag.

c)

Die lang die bal seun skop vanmiddag.

d)

Die lang seun skop vanmiddag.

3.

My pa, die gras, sny, met sy grassnyer, elke , Saterdag.

a)

My pa sny elke Saterdag die gras met sy grassnyer.

b)

Die grassnyer sny elke Saterdag my pa.

c)

My pas elke Saterdag sny die gras met sy grassnyer.

4.

Jan, by die skool, naweke, alleen, speel.

a)

Jan speel naweke alleen by die skool.

b)

Jan naweke alleen speel by die skool.

5.

My suster, bak, nou, 'n koek, in die kombuis , in stilte.

a)

My suster bak 'n koek in stilte nou in die kombuis.

b)

My suster bak nou in stilte in die kombuis ' koek.

c)

My suster bak nou 'n koek in stilte in die kombuis.

6.

die brief, Jonno, skryf.

a)

Jonno skryf die brief.

b)

Jonno skryf vandag.

c)

Die brief skryf Jonno

7.

gebruik) (om haar huiswerk te voltooi) (elke dag) (Die dogter) (haar rekenaar)

a)

Die dogter gebruik elke dag haar rekenaar om haar huiswerk te voltooi.

b)

Die dogter gebruik om haar huiswerk te voltooi. elke dag haar rekenaar.

8.

om die dief te vang, Jenny, met haar selfoon, dadelik, die polisie, bel.

a)

Jenny om die dief te vang bel dadelik die polisie met haar selfoon.

b)

Jenny bel dadelik die polisie met haar selfoon om die dief te vang.

9.

(Elke aand) (die kinders) (gesels) (heerlik met mekaar) (deur middel van Skype)

a)

Die kinders gesels elke aand deur middel van Skype heerlik met mekaar.

b)

Die kinders gesels heerlik met mekaar elke aand deur middel van Skype.

10.

in die rivier, sy, elke Saterdag, om af te koel, swem, vinnig.

a)

Sy swem elke Saterdag vinnig in die rivier om af te koel.

b)

Sy swem vinnig in die rivier elke Saterdag om af te koel.

c)

Sy elke Saterdag swem vinnig in die rivier om af te koel.