wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Fairview Primary School: Afrikaans Taal : Taak 2 Term 3 2019

Total questions: 15

Worksheet time: 14mins

Name
Class
Date
1.

Kies die korrekte voornaamwoorde:

As jy 'n appel koop, is die appel ___.

a)

hy

b)

sy

c)

joune

d)

u s'n

2.

Kies die korrekte voornaamwoorde:

Die man staan in die straat en ___ kyk na die fietse.

a)

sy

b)

hy

c)

jou

d)

jy

3.

Kies die korrekte voornaamwoorde:

Ons ry op die trein en geniet ___ rit.

a)

hy

b)

sy

c)

jou

d)

ons

4.

Watter soort sin is dit?


Wat is jou naam?

a)

stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin

5.

Die meervoud van:

oog

a)

ooge

b)

oge

c)

d)

oogie

6.

Die meervoud van:

kat

a)

katte

b)

kats

c)

kate

d)

katjie

7.

Die meervoud van:

vis

a)

viss

b)

visses

c)

visse

d)

vissetjie

8.

Kies die korrekte een: Die dag is baie mooi. Ek hou van die sonskyn. (en)

a)

Die dag is baie mooi en ek hou van die sonskyn.

b)

Die dag is baie mooi, en ek hou van die sonskyn.

c)

Die dag is baie mooi, en ek van die sonskyn hou.

d)

Die dag is baie mooi en ek van die sonskyn hou.

9.

Kies die korrekte een: Ek gaan na die winkel. Ek moet brood koop. (want)

a)

Ek gaan na die winkel, want ek moet brood koop.

b)

Ek gaan na die winkel, want ek moet koop brood.

c)

Ek gaan na die winkel want ek moet brood koop.

d)

Ek gaan na die winkel want ek brood moet koop.

10.

Kies die korrekte een: Die kinders slaap. Hulle is moeg. (omdat)

a)

Die kinders slaap, omdat hulle moeg is.

b)

Die kinders slaap, omdat hulle is moeg.

c)

Die kinders slaap omdat hulle moeg is.

d)

Die kinders slaap omdat hulle is moeg.

11.

Wat is die TOEKOMENDE TYD: Ek spring oor die tou.

a)

Ek sal oor die tou spring.

b)

Ek gaan oor die tou spring.

c)

Ek spring sal oor die tou.

d)

Ek het oor die tou gespring.

12.

Vul in die woord: Ek is ___ (vol) as my suster.

a)

volle

b)

voller

c)

volste

d)

volster

13.

Vul in die woord: Jake is die _____ (vinnig) in die klas.

a)

vinnigste

b)

vinniger

c)

vinger

d)

vingste

14.

Watter woord pas: Die boek is ____ die tafel.

a)

onder

b)

bo

c)

op

d)

agter

15.

Watter woord pas: Die tafel is ____ die boek.

a)

onder

b)

bo

c)

op

d)

agter