NEW
Font size
WorksheetsAntonieme - Antonyms (opposites)
Total questions: 42
Worksheet time: 21mins
Ek sit agter in die klas, Jake sit __________
voor
in die middel
buite
Mark het baie albasters in sy broeksak, Joel het .........
meeste
meer
min
Skoolwerk is uiters belangrik maar selfone is _______!
baie belangrik
onbelangrik
Ons speel buite , Jannie sit _______?
binne
op die gras
in die kombuis
Ek sit bo op die tak.
Ma sit onder op die mat
Ma die langs die mat
Ma slaap langs die mat
Die pad na Johannesburg is breed maar die stof pad na ouma se plaas is ......
groter
nou/ smal
kleiner
stowwerige
Die hardwerkende dokter werk dag en __________
middag
oggend
nag
Ons swembad is vlak maar die dam is.......
vlot
diep
koud
Die arme skapie is dood gelukkig is die ander een...
doeie
lewendig
siek
My hande is droog jou hande is .......
droe
nat
glad
Jannie is fluks maar Lettie is ....
lui
fiks
sterk
slim
My avakado peer was goed Sarie s'n was ..........
beter
sleg
beste
slegte
Meneer se groen Fiat Uno was goedkoop maar Tiaan se motor was.......
duur
redelik
billik
Die konining het" hemel en _______" gesoek vir haar goue kroon.
aarde
see
land
wyd
Hoog en .......
lank
laag
kort
Klein en ........
vet
smal
groot
dun
koud en .....
warm
yskoud
vuurwarm
wurm
My worsie proe lekker jou worsie proe......
lekkerder
sleg
bitter
souterig
Afrikaans is maklik Wiskunde is ........
maklike
mooilike
moeilik
Jappie het die minste albasters (marbles) terwyl Jasper die ...het.
meerste
meeste
My prentjie is mooi joune is.......
mooier
lelik
Hayden bly ver van die skool af maar Tom bly ...........?
verder
verste
naby
nabye
Michelle werk netjies in haar boek, maar ou Jannie werk net.....
slordig
mooi
liggies
Ma was reg en ek was .........?
links
verkeerd
reguit
linkerhandig
Draai (turn right) regs by die slaghuis en dan _______by die blommewinkel.
links
regte
verkeerd
Die man is ryk maar sy ouma is ........
arm
ryker
jonger
Andrew werk hard dus slaag hy, ongelukkig _______ Janet.
druip/ misluk
slagter
wen
voorspoed
Slim en .........
maer
vet
dom
dun
Jenny is ' n soet kind maar haar boetie Robbie is..........
stout
bitter
suiker
stroop
Twaalf lepels suiker maak my koffie te soet......
stroop
suiker
bitter
150 kg is baie swaar maar 5kg is .........
lug
lig
swaer
'n Hasie is veilig om mee saam te speel maar 'n tier is ........
lekker
gevaarlik / onveilig
dom
Ek het onthou om my tuiswerk te doen, Ben het ongelukkig.......
vergeet
ontvergeet
ontdoen
Oom Lewies se skape is mooi vet......
plank
spekvet
maer
Hasie hardloop vinnig maar skilpadjie is........
lui
siek
stadig
Ek borsel my tande voor (before) ek eet....
tussen
agter
na
Die vraag en die .......in op die bord geskryf.
huiswerk
tuiswerk
antwoord
Jessica is vriendelik maar haar tweeling suster Janice is.....
behulpsaam
onvriendelik
pret
Vroeёr (earlier) of ........sal jy moet begin om harder te werk!
later
vroegste
laatste
Joel kom altyd vroeg skool toe .....
betyds
laat
laatste
vroegste
Die getuie (witness) se storie is waar maar die dief se storie is.....................
lekker
vals/ onwaar
dom
Die renoster is wild maar 'n hond is......
gevaarlik
mak
vleisvreter
