Free Printable Worksheets
Font size
More settings
My oupa is 'n goed man.
goeie
goede
goedste
Die hanswors in die sirkus was 'n snaaks man.
snaakse
snaaksie
snake
Ek het 'n dood kat in die tuin gevind.
doode
doodste
doeie
doodie
Die muur is laag , dis 'n ___________muur?
laager
lae
laer
Ek sien ' n lelik monster in my droom.
lelikste
leliker
lelike
Die pragtig meisie het vir my briefie gestuur.
pragtigeste
pragtige
pragtigstre
Die dief het oor die hoog muur geklim.
hoё
hoge
hoer
Die meisie is jonk , sy is ' n ______meisie
jonk
jong
jonger
jonker
View all
10 questions
Elements of a Contract -Business Law
Worksheet
•
KG - 12th Grade
7 questions
brain teasers
KG - University
Pauvre Anne- Chapitres 7-8
7th Grade
12 questions
hfst 4 en 5 Pincode
1st - 12th Grade
9 questions
BRAIN TEASERS
MM Tiere
5th - 7th Grade
FISIOLOGIA ACIDO BASE
Représentations du divins
7th - 8th Grade