NEW
Font size
WorksheetsOntkenning
Total questions: 20
Worksheet time: 10mins
As bevele ontken word, begin jy met ...
moet nie ...
dit wat gedoen moet word.
moenie
geen spesifieke woord nie.
My pen is iewers (somewhere) in die kombuis
My pen is niewers in die kombuis nie.
My pen is in die kombuis
My pen is nerens in die kombuis nie
Was jy al ooit in Amerika?
Nee, ek was nog nooit in Amerika nie.
Ja, ek was nie in Amerika nie.
Nee, jy was nog nooit in Amerika nie.
Maak asseblief die musiek sagte!
Moet asseblief nie die musiek sagte maak nie!
Moenie die musiek sagter maak nie!
Speel die musiek sagter asseblief!
Doen jou werk!
Ek sal die werk doen!
Moes nie my werk doen nie!
Moenie jou werk doen nie!
Moet ek die werk doen asseblief!
Kan ek by jou huis oorslaap?
Nee, jy kan nie by my huis oorslaap nie.
Ja, jy kan by my huis oorslaap.
Nee, hy kan nie by ons huis oorslaap nie.
Was jy al ooit op ' n luukse skip?
Nee, ek was nog nooit op 'n luukse skip nie.
Nee, jy was nog nooit op 'n luukse skip nie.
Nee, ek was nie nog nooit op 'n luukse skip nie.
Speel Ntini nog vir die Proteas?
Nee, Ntini speel nie meer vir die Proteas nie.
Nee, Ntini speel vir die Proteas nie.
Nee, Ntini speel niks meer vir die Proteas nie.
