wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

SPRING Fanie Olivier

Total questions: 21

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Shaulin kry 'n ______ vir sy verjaarsdag.

a)

videokamera

b)

kamera

c)

selfoon

2.

Shualin se gunstelingmusiekgroep is ______.

a)

Koelkop

b)

Snotkop

3.

Hierdie karakters is armer as sy maats.

a)

Shaulin

b)

Brandon

c)

Marco

4.

Hierdie karakter wil 'n tatoe van 'n roos hê.

a)

Shaulin

b)

Jody

c)

Sharon

d)

Marco

5.

Hierdie karakter ry 'n motorfiets.

a)

Shaulin

b)

Marco

c)

Sharon

d)

Brandon

6.

Hierdie karakter breek sy sleutelbeen.

a)

Jody

b)

Marco

c)

Shaulin

d)

Brandon

7.

Die skool hou 'n fondsinsameling met 'n ______.

a)

koekverkoping

b)

rock-konsert

c)

markdag

d)

pretdraf

8.

Hierdie karakter het waaghalsige idees vir YOuTube video's.

a)

Shaulin

b)

Brandon

c)

Marco

d)

Jody

9.

In die eerste video probeer Brandon vir Sharon skrikmaak met ______.

a)

klappers

b)

'n slang

c)

muisvalletjies

10.

Brandon hardloop die 100m kaalvoet oor _____.

a)

slange

b)

klappers

c)

muisvalletjies

11.

Brandon hou van die _____ wat hy van almal kry nadat die video's op YouTube is.

a)

bederf

b)

gelukwensing

c)

aandag

d)

uitnodigings

12.

Brandon spring met 'n ______ oor 'n slang in 'n glashok.

a)

fiets

b)

motorfiets

c)

skaatsplank

13.

________ is nie meer die kameraman by die rock-konsert nie.

a)

Brandon

b)

Marco

c)

Shaulin

14.

Brandon moet van die ______ by die rock-konsert spring om 'n video te maak.

a)

verhoog

b)

stellasie

c)

pilaar

d)

podium

15.

Brandon voel ______ toe hy die negatiewe kommentare lees.

a)

gelukkig

b)

bly

c)

depressief

d)

ongelukkig

16.

Shaulin en Marco baklei voor die _____.

a)

skool

b)

winkel

c)

gimnasium

17.

Die seuns dra _______ na die stellasie toe Brandon weer wil spring.

a)

kussings

b)

komberse

c)

hoogspringmatte

d)

sandsakke

18.

Hierdie karakter probeer vir Brandon oortuig om nie te spring nie.

a)

Jody

b)

Marco

c)

Shaulin

19.

WAAR of ONWAAR: Die leerders mag die sprong afneem met hul selfone.

a)

Waar

b)

Onwaar

20.

Hierdie karakter gee aandag aan Brandon aan die einde van die verhaal.

a)

Sharon

b)

Jody

c)

Marco

21.

Die storie eindig gelukkig: ______ soen vir Shaulin.

a)

Sharon

b)

Marco

c)

Jody

d)

Brandon