NEW
Font size
WorksheetsVerlede tyd Mnr.C
Total questions: 19
Worksheet time: 7mins
GEE die VERLEDE TYD:
Hy eet appels.
Hy het appels geëet.
Hy het appels ge-eet.
Hy het geëet appels.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek het 'n blou fiets.
Ek het 'n blou fiets gehaat.
Ek het 'n blou fiets gehet.
Ek het 'n blou fiets gehad.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek staan vroeg op.
Ek het vroeg op gestaan.
Ek het vroeg opgestaan.
Ek vroeg het opgestaan.
GEE die VERLEDE TYD:
James is die slimste seun in ons klas.
James het die slimste gewees.
James was die slimste seun in ons klas.
James was die slimste.
GEE die VERLEDE TYD:
Die man oefen elke oggend in die park.
Die man het elke oggend in die park geoefen.
Die man het geoefen.
Die man was elke oggend geoefen.
GEE die VERLEDE TYD:
Die kinders is baie stout in die Wiskunde klas.
Die kinders het baie stout in die Wiskunde klas.
Die kinders was gewees baie stout in die Wiskunde klas.
Die kinders was baie stout in die Wiskunde klas.
GEE die VERLEDE TYD:
Jan het 'n interessante boek.
Jan het 'n interessante boek gelees.
Jan het 'n interessante boek gehet.
Jan het 'n interessante boek gehad.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek wil huis toe gaan.
Ek wou huis toe gaan.
Ek wou huis toe gegaan het.
Ek wil huis toe gegaan het.
GEE die VERLEDE TYD:
Ek ontmoet hom by die fliek.
Ek het hom by die fliek ontmoet.
Ek het hom by die fliek geontmoet.
Ek hom het by die fliek ontmoet.
Ek is siek?
was
sal
moes
moet
Mark wil speel.
sal
moet
wou
sou
Martin slaap op sy bed.
Martin het op sy bed geslaap.
Martin het geslaap op sy bed.
Martin geslaap op sy bed het.
Sarah spring in die swembad.
Gister Sarah het gespring in die swembad.
Gister het Sarah gespring in die swembad.
Gister het Sarah in die swembad gespring.
Die man is vreeslik oorgewig
Die man het vreeslik oorgewig geis.
Die man was vreeslik oorgewig gewas.
Die man was vreeslik oorgewig.
moet
moes
was
kon
Pieter bestel 'n groot melkskommel.
Pieter het 'n groot melkskommel bestel.
Pieter het 'n groot melkskommel gebestel.
Frank en Susan geniet die fliek.
Frank en Susan het die fliek gegeniet.
Frank en Susan het die fliek geniet.
Sue tel haar pen op.
Sue het haar pen opgetel
Sue het haar pen optel.
Sue het haar pen geoptel.
Manchester United is die beste span in Engeland.
Manchester United was die beste span in Engeland.
Manchester United het die beste span in Engeland.
Manchester United moes die beste span in Engeland.
