WorksheetsZ is vir Zackie
Total questions: 10
Worksheet time: 3mins
Name
Class
Date
1.
Zackie se huis nommer is_______?
a)
1
b)
10
c)
20
d)
100
2.
Die skrywer vir Z is vir Zackie is_____
a)
Alex van Houwelingen
b)
Jaco Jakobs
c)
Jaco Jacobs
d)
Zackie Mostert
3.
Watter kleur is Zackie se huis?
a)
wit
b)
blou
c)
rooi
d)
geel
4.
Zackie se huis is op watter straat?
a)
Eerste Laan
b)
Rivonia Straat
c)
Geelstraat
d)
Granaatstraat
5.
Zackie se beste maat is _______.
a)
Vincent
b)
Tannie
c)
Jolanda
d)
Anton
6.
Jackie het 'n broer of 'n suster?
a)
broer
b)
suster
7.
Zackie se buurvrou is ___________.
a)
Tannie Sannie
b)
Mevrou Langenhoven
c)
Meneer Langenhoven
d)
Mevrou Slym
8.
Zackie gaan skool toe met________
a)
net meisies.
b)
meisies en seuns.
c)
net seuns.
9.
Wie is die boelie by Zackie se skool?
a)
Anton
b)
Zackie
c)
Mevrou
d)
Vincent
10.
Watter soort seun is Zackie?
a)
aaklig
b)
stout
c)
goeie seun
d)
'n boelie
100 %
