wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Jerzy Grotowski (Afr)

Total questions: 5

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Waar het Grotowski teater studeer?

a)

Universiteit van Poland

b)

Die Groep Teater

c)

Yale Dramaskool

d)

Russiese Akademie van Teaterkuns

2.

Grotowski het _____________ Teater in 1959 geskep.

a)

Ryk

b)

Arm

c)

Middelklas

d)

Bougie

3.

Grotowski het gedink dat teater met TV en Film kan kompeteer.

a)

Waar

b)

Onwaar

4.

Grotowski het gebruik gemaak van ... (kies die wat van toepassing is)

a)

intense vokale opleiding

b)

moderne tekste

c)

emotionele geheue

d)

spoggerige stel/kostuums

5.

Onbeplande beweging en opbou van 'n vloei in verhouding tot 'n mede-akteur staan bekend as ...

a)

Plastiques

b)

Yoga

c)

Fisiese Gebare

d)

Vorm