Font size
WorksheetsOnderwerp 6: Sosio-ekonomiese kwessies
Total questions: 20
Worksheet time: 15mins
Die gaping tussen ryk en arm mense is 'n voorbeeld van...?
gelykheid
ongelykheid
arm wees
voormalige benaadeelde persone
Definieer die term 'armoede'
onbillike behandeling van mense omdat hul arm is.
die meerderheid mense wat in SA woon, leef in armoede.
om te arm te wees om basiese goed soos skuiling, kos en klere te bekostig.
om ryk te wees en alles te hê wat jou hart begeer.
Inklusiwiteit
verskille en verskeidenheid.
om iemand anders te oordeel omdat hulle anders as jy is.
om iemand in jou groep van maats by die skool in te sluit.
om 'n wye verskeidenheid mense in te sluit en niemand uitgesluit te laat voel nie.
Besighede kan inklusiwiteit in die werkplek op verskeie maniere verbeter deur twee van hierdie voorbeelde te gebruik:
Om dom te wees
HIV/Vigs
Sieklike mense
Seksualiteit
Statistiek Suid-Afrika beweer 29% mense is werkloos in SA. Definieer die betekenis van die woord 'werkloosheid'.
te lui om te wil werk.
die toestand van mense in die ekonomiese aktiewe bevolking wat werk soek, maar wat nie in staat is om werk te kry nie ten spyte daarvan dat hulle gewillig en in staat is om te werk.
het te veel kwalifikasies en kan nie 'n werk kry nie.
het geen ervaring of vaardighede nie.
Kies TWEE moontlike oplossings vir werkloosheid in Suid-Afrika.
Veranderinge in regtlike wette.
Opgradering van infrastruktuur.
Verbetering van vaardighede.
Nie diskrimineer nie.
Die Longman Dictionary beskryf 'onproduktiewe arbeidsmag' as arbeiders wat nie veel bereik nie. Wat is die dryfkragte wat bydra tot 'n toename in onproduktiewe arbeidsmag in die land?
Ernstige betrokkenheid van vakbonde.
Arbeidswette wat regverdige beskerming bied.
Meeste plaaslike arbeidsmag ongeletterd of ongeskoold.
Die indiensneming van meer personeel om werkloosheid te skep.
Stakings kan baie probleme veroorsaak vir besighede, sowel as die ekonomie as geheel. Definieer die term 'staking'.
Kom nie werk toe nie, weier om te werk.
Wil werk en gelukkig met werksomstandighede.
Kollektiewe aksie wat deur 'n groep ontevrede werknemers geneem word om werkgewers te dwing om hul eise te aanvaar.
Opgewonde om Maandae werk toe te gaan.
Kies twee voorbeelde van stakings.
wil werk staking
ongelukkige staking
simpatiestaking
sloerstaking
Geweld kan gebruik word as 'n instrument om ander te dreig en te manipuleer. Beskryf die term 'geweld'.
Om lief te wees en die ander persoon te respekteer wanneer daardie persoon jou gevoelens seer gemaak het.
Emosioneel stabiel en in staat om saam ander mense te werk.
Nie 'n kollega verbaal te vloek of te skel nie.
Die manier waarop individue fisieke of verbale krag op hulself of op ander mense uitoefen om pyn te veroorsaak.
Volgens die Suid-Afrikaanse Polisie se Afdeling Kriminele Intelligensie is meer as 300 misdaadsindikate in Suid-Afrika bedrywig. Wat is die betekenis van die woord 'sindikaat'?
sindikate is pret om saam te wees in 'n groep.
'n groep mense wat saamwerk om 'n spesifieke doelwit te bereik.
'n persoon wat 'n familie man/vrou is.
sindikate neem nie graag deel in enige misdadige aktwiteite nie.
Die Suid-Afrinaanse regering reguleer die dobbelbedryf streng deur die Nasionale Dobbelraad en ander regulerende owerhede. Beskryf die woord 'dobbelbedryf'.
'n handeling wat behels dat geld of waardevolle artikels op 'n gelukspel of wedstryd gewaag word.
'n persoon wat hou van kaart speletjies.
'n persoon wat die Lottery gewen het.
'n verslawings speletjie wat baie familie probleme veroorsaak.
Misdaad verwante aksies soos verkragting, geweld binne die gesin en kindermishandeling.
Witbroodjiemisdaad
Ekonomiese misdaad
Gesinsmisdaad
Stoute misdaad.
Selekteer twee organisasies wat kompulsiewe dobbelaars help om teen verslawing te stry.
Lottery Raad van Suid-Afrika
Nasionale Raad op Dobbelary
Nasionale Dobbel Kommissie van Suid-Afrika
Dobbelaars Anoniem
Geldwassery word onwettig in die hoofstroomekonomie geplaas deur, kontant in 'n bankrekening te betaal, oordragte tussen banke gestuur of deur aankope of beleggings gedoen. Veruidelik die betekenis van die term 'geldwassery'
geld wat binne 'n wasmasjien geplaas word om gewas te word.
vuil geld wat met behulp van chemikalieë skoon gemaak moet word.
geld vrylik beskikbaar vir enige persoon in Suid-Afrika.
verwys na geld wat gewetenlose mense soos dwelmsmokkelaars, korrupte politici, staatsamptenare, rampokkers en terroriste verdien het.
Volgense die International Federation of Phonographic Industries, is plagiaat die onwettige kopiëring van oorspronklike goedere. Kies drie produkte wat onwettig gekopieër word.
handelsmerke
sjokolade en lekkers
patentregte
oorspronklike musiek
Daar word gesê dat die toename in vervalste goedere die produk van globalisering is. Verduidelik die betekenis van die woord 'vervalsing'.
die aankoop van 'n produk wat baie goedkoop is.
die vervaardiging van goedere wat nageboots en verpak word om soveel as moontlik soos die oorspronklike, duur goedere te lyk.
die oorspronklike produk of handelsnaam.
patentmerk wat glad nie vervals is nie.
Die Engelse woord vir smokkelary, "bootlegging", kom uit die 1920's toe Amerika 'n sekere produk verbied het. Wat dink jy was hierdie produk?
dwelms
alkohol/drank
lekkergoed
beeste
MIV/Vigs is 'n baie algemene siekte in Suid-Afrika. Wat is die betekenis van die afkorting 'Vigs'?
Vergewe in tyd van nood
Vemiste immuunsindroom
Verworwe immuunbloedsiekte
Verworwe immuniteitsgebreksindroom
Gee een bekommernis wat besighede mag hê wanneer 'n MIV/Vigs werknemer aangestel word.
MIV/Vigs-verwante sterftes neem af en besighede sal voortgaan om hierdie effek te voel.
Baie besighede is nie bekommerd oor die verlies van personeel en vaardighede.
Besighede kom te staan voor hoër koste om nuwe werknemers te vind.
Bestuurders vind dit baie maklik om produksievlakke te handhaaf om spertye te haal.
