wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Groot Vyf

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Waar kan ons die Groot Vyf sien?

a)

Amerika

b)

Japan

c)

Afrika

d)

Engeland

2.

Die Groot Vyf bestaan uit die volgende wilde diere:

a)

haai, olifant, buffel, volstruis en renoster

b)

leeu, olifant, buffel, luiperd en renoster.

c)

hond, kat, olifant, leeu en buffel

d)

tier, leeu, olifant, buffel en renoster

3.

Die diere word die Groot Vyf genoem omdat:

a)

hulle groot is.

b)

daar baie van hulle is.

c)

dit baie moeilik is om te jag.

4.

Hulle is die gevaarlikste diere in Afrika.

a)

Waar.

b)

Onwaar.

5.

Die koning van die diere is die:

a)

luiperd

b)

Krokodil

c)

Kameel

d)

Leeu

6.

Die leeu eet insekte?

a)

Waar

b)

Onwaar

7.

Die leeu se gunsteling kos is:

a)

kudu

b)

luipered

c)

Olifant

d)

sebras

8.

Watter soort leeu jag in die aand?

a)

Mannetjies

b)

Wyfies

9.

Watter leeu eet eerste?

a)

Mannetjie

b)

Wyfie

10.

Die grootste soogdier op die land is:

a)

die bobejaan

b)

die kameelperd.

c)

die olifaant

d)

die renoster

11.

Olifante eet met die hulp van:

a)

hulle slurpe

b)

hulle pote

c)

ander olifante

12.

Die olifaant se slurp is:

a)

bestaan uit bene.

b)

bestaan uit spiere.

13.

Watter een van die Groot Vyf is n gedreigde spesie?

a)

Olifant

b)

Leeu

c)

buffel

d)

witrenoster

14.

Die buffel staan bekend as die ongeskikste dier. Wat beteken die woord 'ongeskik'? Jy mag jou woordeboek gebruik.

a)

Happy!

b)

Loving and kind.

c)

Rude or 'unfit'.

15.

Watter een van die diere jag apies vir kos?

a)

Leeu

b)

Luiperd

c)

Buide van hulle.