WorksheetsLiterêre Begrippe
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Wanneer klinkers in woorde naby aan mekaar herhaal noem ons dit...
Klinkerherhaling
Alliterasie
Assonansie
Personifikasie
Vryevers se twee hoofkenmerke is...
Geen vaste rympatroon
Klink soos 'n liedjie
Bevat enjambement
Geen vaste strofebou
"Kyk hoe bewe my kers nou, hy sê dankie, en hy bid vir jou."
Watter stylfiguur kom in hierdie versreël voor?
Alliterasie
Metafoor
Personifikasie
Kruisrym
(a) vind plaas wanneer 'n sin van een versreël na die ander oorgaan.
Waar of Onwaar: Die persoon wat die gedig geskryf het, is ook die spreker in die gedig.
Waar
Onwaar
'n Strofe met drie versreëls noem ons 'n ...
Koeplet
Tersine
Kwatryn
Tritryn
'n Vryeversgedig word aanmekaargebind deur middel van twee dinge, naamlik...
Progressie
Strofes
Herhaling
Dit word nie aanmekaar gebind nie
Wanneer twee dinge met mekaar vergelyk word sonder dat "soos", "nes", of "as" gebruik word, noem ons dit 'n ...
(a)
"Vasgevang agter tralies, maar in haar siel is sy vry..."
Die onderstreepte woorde is 'n voorbeeld van watter stylfiguur?
(a)
Hou jy daarvan om van gedigte te leer?
Glad nie
Die nie sleg nie
Ek gee nie eintlik om nie
Ek hou baie van gedigte
