WorksheetsWerkwoorde
Total questions: 12
Worksheet time: 6mins
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Die seun slaap.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Die seun slaap in sy kamer.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Mev. du Bruyn vee die vloer.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Hy was die skottelgoed.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Luca eet ontbyt.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Hulle kook kos.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Sy stofsuig(vacuums) die kamer.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Hy hark (rakes) die blare.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Andy borsel (brushes) sy tande.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Mev. Bird verf (paints) 'n prent.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
Pappa braai die vleis op die vuur.
(a)
VInd die werkwoord in die volgende sin en tik dit.
James skuif die stoel.
(a)