WorksheetsGr 4C Geografie Toets
Total questions: 30
Worksheet time: 2hrs 42mins
Gee een woord vir wanneer jy van bo af na klein voorwerpe kyk.
Planaansig
Aansig van bo
Syaansig
Wat beteken planaansig?
Kyk na iets / voorwerp van die kant.
Kyk na kleiner voorwerpe van bo.
Kyk na groter voorwerpe van bo.
Van watter aansig is die foto van die motor geneem?
Aansig van bo
Planaansig
Syaansig
Van watter aansig is die foto van die sebra geneem?
Aansig van bo
Planaansig
Syaansig
Van watter aansig is die foto van die park geneem?
Aansig van bo
Planaansig
Syaansig
Waarvoor word simbole gebruik?
Om voorwerpe op ‘n kaart te vervang.
Om die betekenis te gee van simbole.
Om die rigting te wys van die voorwerpe.
Wat beteken die simbool in die prent?
Brug
Hoofpad
Gebou
Wat beteken die simbool in die prent?
Spoorlyn
Treinstasie
Hoofstraat
Wat beteken die simbool in die prent?
Kragpale en -kabels
Brug
Hoofstraat
Wat beteken die simbool wat ‘n vurk en mes op het?
Vulstasie
Eetplek
Grenspos
Wat beteken die groen simbool wat ‘n bed op het?
Vulstasie
Besienswaardigheid
Akkommodasie
Beskryf die winkel simbool.
Dit is blou met water op.
Dit is geel met ‘n trollie op.
Dit is groen met ‘n mes en ‘n vurk op.
Gee een woord vir ‘n lys simbole met hulle betekenisse.
sleutel
simbole
kaartruit
Wat beteken die geel simbool met kolle op en die blou simbool met ‘n lyn op?
rivier en kranse
strand en rivier
huis en strand
riviere en heide
Wat beteken die groen en ligte blou gedeelte op die ruitverwysing?
gras en damme
see en gras
gras en see
damme en gras
Verduidelik hoe om van die dam met die twee seilbote te loop na die anker toe. Maak gebruik van die simbole.
Stap oor die ________ tussen deur die twee_________. Stap dan oor die __________ waar die skape wei en verby die _________ en dam. Stap deur die __________ en draai links. Die anker sal jy in die _______ sien lê.
grond, gras, hutte, see, woud, dam
gras, hutte, grond, see, woud, dam
dam, gras, grond, hutte, woud, dam
Wat beteken die swart kol wat naby die damme geteken is op die kaart?
dam
berge
dorp
Waarop moet jy ry om al die dorpe op die kaart te besoek?
berg
plaaslike pad
hoofpad
Wat is ‘n kaartruit?
Dis ‘n kaart met letters en syfers wat met horisontale lyne verdeel is.
Dis ‘n kaart wat in blokkies verdeel is, met letters en syfers.
Dis ‘n kaart wat in vertikale lyne verdeel is met syfers en letters.
Watter simbool is in A3?
man
perd
kameelperd
Wat is die ruitverwysings vir die motor en die huis?
B2 en E5
B2 en E4
E5 en B2
Watter simbole is in D2 en C4?
perd en man
perd en huis
boom en perd
Wat is die ruitverwysing van die seerower?
J5
K3
C4
Wat is die ruitverwysings van die visse in die see?
A1 en B1
C2 en A1
A1 en B3
Watter simbool is in E2?
seilboot
hutte
bome
Wat is die ruitverwysing van die skatkis in die dam?
I4 en J5
J5
D5
Watter simbool is in H9?
tiere
hutte
damme
Watter simbool is in E5?
Visse
Tiere
Skape
Wat is die ruitverwysing van die anker?
E1
H1
F1
Wat is die ruitverwysing vir die groot seilboot?
I5
H3
H4
G3
