Font size
WorksheetsGeorgrafie Graad 7 Oefentoets
Total questions: 10
Worksheet time: 14mins
Voltooi die sin: Die aarde bestaan uit __ lae.
4
3
2
5
Uit watter twee metale bestaan die aarde se kern?
Nikkel en yster
Nikkel en goud
Yster en goud
Silwer en nikkel
Dui aan of die volgende stelling waar of onwaar is: "Die aarde se kors is een soliede stuk rots"
waar
onwaar
Dui aan of die volgende stelling waar of onwaar is: "'n Aarbewing vorm asgevolg van die beweging in die mantel"
Waar
Onwaar
Voltooi die sin: "Die (a) van die aarde bestaan uit stukke soliede rots wat in mekaar in pas soos 'n legkaart".
Voltooi die sin: "90% van die aarde se aardbewings en 75% van die aarde se vulkane vind plaas op die (a) "
Aardbewings veroorsaak:
Tsoenami's
Vulkane
Reën
Vorm Berge
Voltooi die sin: " (a) is 'n vuurspuwende berg, want dit lyk soos 'n berg met 'n gat in die kruin waaruit vuur, gas en lawa bars."
Dui aan of die volgende stelling waar of onwaar is: "'n Aardbewing is die skielike beweging van die aardkors."
Waar
Onwaar
Waar vind ons aarbewings?
(a)
