NEW
Font size
WorksheetsGraad 5 Wat ken jy nou? (Termyn 2)
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
In vraagwoorde wat is WIE?
When?
Who?
How?
Which?
In vraagwoorde wat is HOE?
Whose?
Why?
How?
Where?
In vraagwoorde wat is HOEKOM?
Who?
Why?
What?
When?
Met leestekens, gebruik ons dit op die einde van 'n sin
punt
koppelteken
vraagteken
uitroepteken
Met leestekens, word dit in die begin van 'n sin gebruik
kleinletter
komma
hoofletter
deelteken
Met leestekens, kom dit aan die einde van 'n vraag
koppelteken
punt
kappie
vraagteken
Werkwoorde:
Ek _____ die bal
skop
klim
spring
dans
Werkwoorde:
Die graad 5 seuns ______ hulle boeke
sing
hardloop
ry
lees
Werkwoorde:
Mevrou Fourie _____ tennis
speel
dans
gooi
vang
STOMPI
Wat is die regte volgorde van die sin
die seun; slim; is
Die slim seun is
Dei slim is seun
Die seun slim is
Die seun is slim
STOMPI
Wat is die regte volgorde van die sin
'n nuwe pen; het; hy
Hy 'n nuwe pen het
Hy het 'n nuwe pen
Hy 'n pen nuwe het
Het hy 'n nuwe pen
STOMPI
Wat is die regte volgorde van die sin
is; die lessenaar; bruin
Die lessenaar bruin is
Die bruin lessenaar is
Is die lessenaar bruin
Die lessenaar is bruin
Die "S" in STOMPI staan vir
singular
space
special
subject
The verb 1 in STOMPI comes in
after S
before S
after P
before P
The verb 2 in STOMPI comes in
before P
after P
before O
after O
