wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verskillende gesinne

Total questions: 10

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Voltooi die volgende sin:

Danie moet hard vir toetse leer anders sal hy (a)   .

2.

Voltooi die volgende sin:

Danie se pa werk vir homself. Hy het sy eie (a)   .

3.

Gee die teenoorgestelde woord van die onderstreepte woord:


Hy voel baie gelukkig omdat hy alleen is.

(a)  

4.

Voltooi die volgende sin:

Wanneer jy in die kombuis werk, moet jy ’n (a)   dra om jou klere skoon te hou.

5.

Gee die teenoorgestelde vorm van die onderstreepte woord:

Kos is baie duur.

(a)  

6.

Gee die teenoorgestelde vorm van die onderstreepte woord:

Die kinders se kamer is baie skoon.

(a)  

7.

Kies die korrekte antwoord:

Ek mag nie na die partytjie toe gaan nie, want my pa is baie (sterk/streng).

(a)  

8.

Voltooi die volgende sin:


Die man is (verlief/lief) vir sy vrou.

(a)  

9.

Die man is (verlief/lief) op die vrou.

(a)  

10.

Gee die Afrikaanse woord:

Die kind het (bad manners) want hy skop sy speelgoed.

(a)