WorksheetsVolstruis verloor sy vonk
Total questions: 8
Worksheet time: 6mins
Wat is 'n "vuurvonk" in Engels?
fire
fire spark
fire wood
sparks
Hoekom word woorde soos "mens" en "volstruis" met hoofletters geskryf in die verhaal?
Dit word altyd met hoofletter geskryf.
Die skrywer kan doen wat sy wil.
Dit is die karakters se name.
Ek weet nie.
Hoekom, dink jy, word die insek 'n "bidsprinkaan" genoem?
Dit lyk soos 'n sprinkaan.
Dit lyk asof dit bid met sy hande.
Dit is die wetenskaplike naam.
Hoekom was Mens tevrede om sy kos rou te eet?
Dit was vir hom lekker.
Dit was soos soesji.
Hy het gedink as dit goed genoeg vir die jagluiperd is, is dit goed genoeg vir hom.
Dit was toe in die mode.
Wat doen Volstruis as hy dink hy is in gevaar?
Hy boks mense.
Hy hardloop weg.
Hy skei 'n stof af wat sy vyand aan die slaap maak.
Hy skop.
Wie het na Volstruis gegaan om die vuurvonk te steel?
Mens
Bidsprinkaan
Hoekom het die karakter (wat jy gekies het by die vorige vraag) gegaan en nie die ander een nie?
Mens is sterk en hy kan teen Volstruis baklei.
Bidsprinkaan is klein en Volstruis sal hom nie van ver kan sien nie.
Wat het Volstruis aan die boom geëet?
Appels
Pere
Bessies
Pruime
