Font size
S
M
L
XL
WorksheetsWiskunde 5
Total questions: 20
Worksheet time: 14mins
Name
Class
Date
1.
Skryf die getalnaam 12
(a)
2.
Watter getal kom voor 12
a)
10
b)
11
c)
13
3.
Is dit 'n 2D vorm of 'n 3D voorwerp?
a)
2D vorm
b)
3D voorwerp
4.
Watter meubels in jul huis lyk soos 'n reghoek?
a)
b)
c)
5.
2 meer as 10 is
a)
11
b)
14
c)
12
6.
Wat is die derde dag van die week?
a)
Woensdag
b)
Maandag
7.
Hoeveel maande is daar in 'n jaar?
a)
12
b)
7
c)
4
8.
Watter seisoen is dit?
a)
somer
b)
herfs
c)
lente
d)
winter
9.
Hoe trek ons in die somer aan?
a)
b)
c)
d)
10.
Hoe lyk 'n boom in die lente?
a)
b)
c)
d)
11.
2 minder as 15 is
a)
13
b)
11
c)
10
12.
Skryf die getalnaam
(a)
13.
Verdubbel 5
a)
2
b)
10
c)
6
14.
Halveer 4
a)
2
b)
3
c)
1
15.
Watter prente is 'n sirkel?
a)
b)
c)
16.
Watter horlosie wys 9 uur?
a)
b)
c)
17.
Watter horlosie wys 3 uur?
a)
b)
c)
18.
Watter horlosie wys 5 uur?
a)
b)
c)
19.
Hoe lank is die potlood?
a)
10cm
b)
11cm
c)
9cm
20.
Watter dier is die grootste?
a)
b)
c)
Reset
