wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Taal 1

Total questions: 25

Worksheet time: 22mins

Name
Class
Date
1.

Hoeveel kinders is op die prent?

a)

3

b)

9

c)

8

d)

4

2.

Maak een woord van boom en huis.

(a)  

3.

Watter kleur is die vlaggie bo op die boomhuis?

a)

blou

b)

rooi

c)

geel

4.

Die swaai is _________ van die boom.

a)

links

b)

regs

c)

in die middel

5.

Daar is 'n maatjie wat kitaar speel.

a)

waar

b)

onwaar

c)

ek is nie seker nie

6.

Vertel vir mamma wat jy in die prent sien.

4 lines
7.

Kies die woorde wat aan dieselfde klankfamilie behoort as vat.

a)

vet

b)

mat

c)

kat

8.

Kies die woorde wat aan dieselfde klankfamilie behoort as net.

a)

pot

b)

pet

c)

vet

9.

Kies die woorde wat aan dieselfde klankfamilie behoort as sit.

a)

pit

b)

put

c)

rit

10.

Kies die woorde wat aan dieselfde klankfamilie behoort as pot.

a)

net

b)

mot

c)

rot

11.

Kies die woorde wat aan dieselfde klankfamilie behoort as dit.

a)

sit

b)

mot

c)

wit

12.

Wat is die begin klank?

a)

e

b)

p

c)

n

13.

Wat is die begin klank?

a)

m

b)

w

c)

s

14.

Wat is die begin klank?

a)

h

b)

k

c)

e

15.

Wat is die begin klank?

a)

s

b)

l

c)

h

16.

Wat is die begin klank?

a)

l

b)

e

c)

a

17.

Wat is die begin klank?

a)

d

b)

b

c)

e

18.

Wat is die eindklank?

a)

k

b)

r

c)

s

19.

Wat is die eindklank?

a)

oe

b)

k

c)

r

20.

Wat is die eindklank?

a)

t

b)

c

c)

k

21.

Wat is die eindklank?

a)

d

b)

b

c)

l

22.

Wat is die middelklank?

a)

m

b)

a

c)

n

23.

Wat is die middelklank?

a)

o

b)

b

c)

k

24.

Kies die regte sin met leestekens.

a)

sy naam is pieter

b)

Sy naam is Pieter?

c)

Sy naam is Pieter.

25.

Kies die regte sin met leestekens.

a)

wat is jou naam

b)

Wat is jou naam!

c)

Wat is jou naam?