Font size
WorksheetsAFRIKAANS Algemene Toets
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Om heen en weer te beweeg
wieg
weig
swieg
sweig
Ons vul die motor by die... (kies twee)
petrol pomp
garage
motorhuis
vulstasie
om na die bestemming te gaan
invervoering
in vervoering
oppad
op pad
Voltooi: Die aap is uit die (a)
Vandag (kies twee)
bywoord
bywoord van tyd
byvoeglike naamwoord
teenwoordige tyd
Jan sê:"Jou ma se hare is rooi."
Jan sê dat haar hare rooi is.
Jan sê ma se hare is rooi.
Jan sê dat jou ma se hare rooi is.
Jan sê dat haar ma se hare rooi is.
Kies die korrekte bedrywende vorm:
Linda het gister die bal hard in die park geskop.
Die bal het gister vir linda hard in die park geskop.
Die bal was gister deur Linda hard in die park geskop.
Die bal is gister deur Linda hard in die park geskop.
Die bal is gister hard deur Linda in die park geskop.
Woordorde:
Danie (baie mooi)(in die tuin)(op die oomblik) speel kitaar.
Danie speel op die oomblik baie mooi kitaar in die tuin.
Danie speel op die oomblik kitaar baie mooi in die tuin.
Danie speel kitaar baie mooi in die tuin op die oomblik.
Danie speel baie mooi in die tuin op die oomblik kitaar.
Dink jy dit kan in jou klas gebruik word as vinnige klastoetse of dalk tuis as addisionele hersiening?
Ja
Nee
te veel werk
oneffektief
Hoe voel jy oor 'n webwerf vir Vrystaatse Afrikaanse onderwysers - waar bronne afgelaai kan word?
