NEW
Font size
WorksheetsVlerke vir Almal (Hoofstuk 1-8)
Total questions: 25
Worksheet time: 25mins
Hoofstuk 1:
Watter "fout" maak Dewald daardie oggend toe hy in die registerklas instap?
Hy het nie vir Juffrou Barkhuizen gegroet nie
Hy het al sy boeke by die huis vergeet
Hy loop in Karlien vas
Hy het op Aldi se plek gaan sit
Hoofstuk 1:
Kies die VERKEERDE stelling - Dewald is...
groot en probeer om sy probleme self te hanteer
groot en sal nie toelaat dat iemand hom boelie nie
senuweeagtig vir sy eerste dag by die skool
in Graad 11
Hoofstuk 1:
Dewald...
hakkel
baklei graag
het 'n meisie
het sy eie kar
Hoofstuk 1:
Wat is die bynaam wat aan die ou Ford gegee is?
Bul
Os
Stasie
Gatiep
Hoofstuk 1:
Wie se idee was dit dat Dewald na 'n nuwe skool toe gaan?
Dewald se ma se idee
Dewald se pa se idee
Dewald se idee
Aldi se idee
Hoofstuk 2:
Waarom is Nicola nie bekommerd oor haar ma se reaksie op haar tatoe nie?
Sy bly nie by haar ma nie, dus sal haar ma nooit haar tatoe sien nie
Dit is net 'n tydelike tatoe wat sal weggaan
Sy sal seker maak dat haar ma dit nie sien nie
Haar ma is self mal oor tatoes
Hoofstuk 2:
Wat is die bynaam wat Nicola vir Dewald gegee het?
Bestie
Schmetterling
Uitgeschakeld
Schrijven
Hoofstuk 3:
Watter beskrywing pas by Karlien?
Sy is kort en effens oorgewig
Sy is lank met donkerbruin hare
Sy het pragtige blou oë
Sy het bruin oë
Hoofstuk 3:
Wat is die seun se naam waarna almal verwys as beesbal?
Andries
André
Adriaan
Geen van die bogenoemde nie
Hoofstuk 4:
Wat is die hond se naam wat die "landmyne" op die gras los, waarna Nicola verwys?
Butch
Bud
Boef
Berry
Hoofstuk 4:
Wat het Dewald teen sy kamerdeur waarvan Nicola nie hou nie?
'n Poster van Cameron Diaz
'n Poster van J-Lo
'n Poster van Michelle Obama
'n Poster van Jessica Alba
Hoofstuk 4:
Dewald raai dat Nicola se geheim is dat sy swanger is. Wat is haar geheim?
Sy is gay
Sy is lief vir hom
Sy het 'n kêrel
Iemand agtervolg haar
Hoofstuk 5:
Meneer Visser vra vir Dewald om 'n ogie oor Beesbal te hou. Waarom doen hy dit?
Beesbal is 'n goeie ou en sal 'n goeie vriend vir Dewald wees
Beesbal is besig met onwettighede en Mnr. Visser wil weet waarmee hy besig is
Beesbal beland gedurig in die moeilikheid
Beesbal is 'n roker en Mnr. Visser wil hom uitvang
Hoofstuk 5:
Dewald is baie lief vir musiek. Watter een van die volgende is een van sy gunsteling musiekgroepe?
Die Heuwels Fantasties
Voices of Lee
Freshlyground
Poets of the Fall
Hoofstuk 5:
Dewald hakkel al sy hele lewe lank:
Waar
Onwaar
Hoofstuk 6:
Watter een van die volgende het Dewald en Nicola NIE saam gedoen as kinders NIE.
Hulle het saam gerook
Hulle het saam gedans
Hulle het saam visgevang
Hulle het saam teiken geskiet
Hoofstuk 6:
'n Blondine sê vir Nicola dat Mizel nooit oor Nicola praat nie. Wat is Nicola se antwoord hierop?
Mizel het baie om oor te dink op die stadium van haar lewe
Mizel praat net oor haarself
Nicola is nie Mizel se sussie nie
Sy verstaan nie waarom haar sussie nie oor haar praat nie
Hoofstuk 7:
Waarvoor is Nomaswazi besig om te leer toe Dewald-hulle by haar aankom?
Vir die Wiskundetoets
Vir haar leerlinglisensie
Vir haar netbalafrigter eksamen
Vir haar kinderoppasser eksamen
Hoofstuk 7:
In watter maand verjaar Dewald?
Maart
Februarie
Januarie
Desember
Hoofstuk 7:
In watter maand verjaar Karlien?
Oktober
Augustus
September
Julie
Hoofstuk 7:
Wat is, volgens Dewald, die geheim tot sukses?
Harde werk
Vasberadenheid
Om in jouself te glo
Vra vir hulp
Hoofstuk 8:
Wat het Dewald se ouers vir hom gegee die oggend van sy Verjaarsdag?
'n Koei bal
'n Nuwe Playstation
'n Spiderman koek
'n Splinternuwe selfoon
Hoofstuk 8:
Na watter eetplek wil Dewald graag die aand van sy Verjaarsdag gaan?
Kream
Wok & Roll
Karoo
Spur
Hoofstuk 8:
Wat dink Dewald is die regte rede waarom Nicola se ouers nie wou saam uiteet nie?
Hulle was heeldag besig om vir babaklere te soek en is moeg
Die eetplek wat Dewald gekies het is nie op standaard nie (benede hulle)
Hulle het reeds ander planne gehad vir ete
Hulle was op vakansie
Hoofstuk 8:
Watter slegte gebeurtenis vind plaas op Dewald se Verjaarsdag?
Nicola vertel haar geheim aan sy ouers
Nelson Mandela sterf
Michael Jackson sterf
Avicii sterf
